Jakkals
Grey Hound
- Joined
- May 7, 2009
- Messages
- 6,551
- Reaction score
- 150
- Location
- George Western Cape
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek sien die 1190 maak groot ophef in SA maar hoor nie so baie van die 1200 LC nie tog dit wat ek hoor klink goed.
Nou wonder ek hoe vergelyk die sales figures tussen die twee want dit wil voorkom asof die 1190 die mark vinniger slaan as die 1200 LC.
Wie weet hoe vergelyk die verkoop syfers tans.
Nou wonder ek hoe vergelyk die sales figures tussen die twee want dit wil voorkom asof die 1190 die mark vinniger slaan as die 1200 LC.
Wie weet hoe vergelyk die verkoop syfers tans.