Karoo Spore 28 - 29 Mei 2022

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
GOPR2330_1653839799971.JPG

Op regtekant vêr op die horison sien jy De Aar se wind turbines.
 

Attachments

  • GOPR2331_1653839799971.JPG
    GOPR2331_1653839799971.JPG
    314.7 KB
  • GOPR2333_1653839799971.JPG
    GOPR2333_1653839799971.JPG
    302.5 KB
  • GOPR2334_1653839799971.JPG
    GOPR2334_1653839799971.JPG
    327.4 KB
  • GH012335_1653934932635.jpg
    GH012335_1653934932635.jpg
    261.3 KB
GH012337_1653934958190.jpg

Ons arriveer by ons brunch plek Deelfontein.
Jy kan sien eens op n tyd was dit die hartklop van die area, die geraamtes staan van n tyd waar spoor vervoer die enigste vorm was vsn produkte en mens op dorpe kry.

1901 - Yeomanry is op deurgang aan geteken.

Brunch het bestaan uit eiers, bacon, kaaswors, tammatie en buurvrou se tuisgemaakte brood wat as toast gedien het.

Ek nuttig my ete op die boonste trappie en wonder hoeveel mense al hier op gestap het.

Bennie my ou staatmaker vriend, al duisende kilometers saam afgelê op ons land se paaie.
Bennie het ook photographer gespeel "Jack of all trades", dankie want by tye was ek besig met koffie en kos maak dat ek nie daarvoor tyd gekry het.
 

Attachments

  • GH012337_1653934967120.jpg
    GH012337_1653934967120.jpg
    269.9 KB
  • GH012338_1653935033118.jpg
    GH012338_1653935033118.jpg
    202.4 KB
  • GH012338_1653934996415.jpg
    GH012338_1653934996415.jpg
    170 KB
  • 148806_1653989395633.jpg
    148806_1653989395633.jpg
    83.5 KB
  • 148806_1653989421543.jpg
    148806_1653989421543.jpg
    107.1 KB
  • 148806_1653989434494.jpg
    148806_1653989434494.jpg
    114 KB
  • 148806_1653989442497.jpg
    148806_1653989442497.jpg
    95 KB
  • IMG20220528WA0004_1653933315387.JPG
    IMG20220528WA0004_1653933315387.JPG
    117.8 KB
  • IMG20220528WA0009_1653933315229.JPG
    IMG20220528WA0009_1653933315229.JPG
    162.6 KB
GH012339_1653935058995.jpg


Van Deelfontein kies ons koers Britstown toe, daar brandstof vol gemaak en Bennie se GS was nog fine omdat hy n 30lt het waar my S10 n 23lt het. Gelukkig het dig hom nie gdbyt en eitlik op n pragtige loepie uit geloop due volgende dag.
 

Attachments

  • GH012340_1653935070754.jpg
    GH012340_1653935070754.jpg
    264.4 KB
GH012348_1653935160510.jpg


Van Britstown klim ons op die N10 na Prieska om ba 30km links af te draai op die Jagskerm pad wat later sou aansluit by die Vosburg pad.

Op n stadium raak ek bekommerd want die pad se spore raak minder besig in die sin van wit geryde stof. Die pad is wyd geskraap dat 2 trokke langs mekaar kan ry met egalige spoed bulte. Daar was ook n magdom hekke om oop en toe te maak, orals is daar kamers om te loer dat jy dit los soos jy dit gekry het.
 

Attachments

  • GH012349_1653935173678.jpg
    GH012349_1653935173678.jpg
    296.5 KB
GH012350_1653935187273.jpg

Net voor ons die T aansluiting wat Vosburg en die N10 verbind draai ons links na Vosburg. Ons ry verby die klip weir en wat deel uitmaak van n pragtige plaasopstal.
 
GH012351_1653935195158.jpg


Die pad na Vosburg het vinnig gegaan en soos wat die dorp nader kom staan die Kerktoring weereens bo alles uit. Ons het n draai gaan gooi in die dorp met n hoop op n vultstasie, wel dus baie skoon en doodstil behalwe n paar bakkie voor die Karoo Inn Hotel wat lewe toon.
 

Attachments

  • GH012352_1653935208454.jpg
    GH012352_1653935208454.jpg
    188.3 KB
GH012356_1653935223055.jpg

Net buite Vosburg klim jy op die R388 in n westelike rigting en na 3 km links op die AP2997 na Loxton via Pampoenpoort.
 
  • Like
Reactions: ETS
GH012357_1653935233763.jpg


So vêr soos wat jou oë kan sien is daar net gras vlaktes.
 

Attachments

  • GH012358_1653935245885.jpg
    GH012358_1653935245885.jpg
    227.4 KB
GH012359_1653935264786.jpg


Pampoenpoort, net oor die spoor links is daar n paar huisie, een van hulle is wel bewoonbaar en in n uitsteekende toestand.
By Pampoenpoort het ons die volgende dag oor kruis van Carnarvon R384 en R63 verbind, dit is daai onbeplande loopie.
 

Attachments

  • GH012359_1653935257711.jpg
    GH012359_1653935257711.jpg
    231.7 KB
  • GH012360_1653935293248.jpg
    GH012360_1653935293248.jpg
    259.4 KB
GH012361_1653935310842.jpg


Die laaste stuk stofpad tot so 10km voor Loxton op die R63 uitkom is wow amazing mooi "pad en landskap".
Party plekke het die pad effe verspoel maar nie erenstig, seker lae gedeeltes is al versadig en ry jy deur of om dit.
Dit raak laat en Bennie se brandstof lê laag, ons druk vir Loxton om n oop vulstasie te haal maar geen geluk. Dit los ons môre Carnarvon om te ry vir n klein loepie.
 

Attachments

  • GH012363_1653935358719.jpg
    GH012363_1653935358719.jpg
    260.8 KB
  • GH012361_1653935301947.jpg
    GH012361_1653935301947.jpg
    262.1 KB
  • GH012362_1653935332923.jpg
    GH012362_1653935332923.jpg
    253.7 KB
  • Like
Reactions: ETS
GH012367_1653935372213.jpg


By Loxton gestop vir n koeldrankie en chips wat ons voor aandete kon versnap. Daar was twee manne wat al in die vertreffende trap gepraat het en baie vriendelik so ook skadeloos. Hul wou net kiekies neem van so groot fiets.
Daar na ry ons Carnarvon se kant toe op die R63 om weer 30km op die Osfontein plaas pad regs af te draai waar ons sou oornag vir die aand.
 

Attachments

  • GH012367_1653935389057.jpg
    GH012367_1653935389057.jpg
    88 KB
  • GH012368_1653935400307.jpg
    GH012368_1653935400307.jpg
    122.3 KB
GH012370_1653935436851.jpg

Die 1832 Kliphuis was ons slaap plek vir due aand. Ons ontmoet vir Stegmann & Natasha Lubbe, wat n vriendelike mense van die Noord Kaap.

Die vuurtjie word buite gemaak alhoewel daar n binne braai is, ons wil sterre sien vannaand en het ons nie wow duisende.

Die ossewa voor die huis is n tyd voor ek n gedagte was en in n puik toestand.

Die sonsak met ons aankoms was Magical.

Aandete het bestaan uit Osfontein se eie lam chops & sosaties, boerwors van Tibs slaghuis Kirkwood, botter aartappels, beet en braai broodtjies.

Die aand kuier ons tot laat en nabekrag die dag se gebeure met die landskappe wat ons as gasheer deur getoer het.
 

Attachments

  • IMG20220529WA0007_1653933314797.JPG
    IMG20220529WA0007_1653933314797.JPG
    102.8 KB
  • IMG-20220529-WA0008.jpg
    IMG-20220529-WA0008.jpg
    138.6 KB
  • IMG-20220529-WA0006.jpg
    IMG-20220529-WA0006.jpg
    57.5 KB
  • IMG-20220530-WA0035.jpg
    IMG-20220530-WA0035.jpg
    180.4 KB
  • IMG-20220530-WA0033.jpg
    IMG-20220530-WA0033.jpg
    118.9 KB
  • IMG-20220529-WA0002.jpg
    IMG-20220529-WA0002.jpg
    77.9 KB
  • IMG-20220529-WA0000.jpg
    IMG-20220529-WA0000.jpg
    60.9 KB
  • Like
Reactions: TVB
Hoe lekker ry ek saam, dankie!
Nou weet ek ook hoe lyk van die paaie wat ek net verby ry met werk!
 
GH012371_1654306268739.jpg


29 Mei Sondag het ons alby bietjie ingelê tot so 06:30 alhoewel ons al net na 03:00 effens wakker was. Mensig maar ek het lekker gedoeks en glad nie koud gekry, die oggend word begin met n koffie'tjie oppi stoep, dit lyk na n koue dag met die wolke wat van die westekant oor vlieg "kouefront" om die son se strale uit te doof. Daarna pak ons met n swaar hart die fietse maar tog sien ons uit na die nuwe stof paaie wat verken gaan word.
Die vorige dag het Stegmann gesê dat hy ons die boom en ander kliphuis wil wys. Wel ons het net tyd gehad vir die boomhuis maar wil toe nie te veel tyd vermors want mens weet nie wat se moeilikheid ons kan tref op die pad.
Ons vertrek so 08:30 van Osfontein regs op die R63 na Carnarvon wat so 36km van die plaas lê.
Daar aangekom, n stil en skoon dorp, brandstof vol gemaak en 10km op die Vosburg pad R384 uitgery om weer regs af te draai op die Victoria West grondpad.
N pragtige pad soos julle sal sien in die kiekies, dus koelerige en die wind waai, ons het by n 90plus km grondpad en ons stoot verby Pampoenpoort tot so 10km voor die teerpad waar ons weer n koffie aan mekaar geslaan het om met n beskuit te nuttig en neem die natuur, landskap in wow die wolke is iets besonders vandag so ook om net so bevooreg te wees om hier in die Noord Kaap rond te ry.
Daarna sleep ons teerpad tot Victoria West, regs af by Hutchinson deur die stasie woonbuurt "not so nice, verwaarloos", waar dit net verby die laaste geboue weer aansluit by die Biessiespoort pad, die pad soontoe is n gemors, geen maintenance self onder die duikweg links by die wind turbines waar Skaapkop amper sy BMW versuip het. Dit kon verkeerd uitgeloop het as hy dit op die regtekant so neersit maar gelukkig in n stilstaande posisie net linkerkant neer gesit, wat by exhaust ingeloop, uit gestoot teen n skynste, exhaust afgehaal, fiets plat gelê, opgetel en gestart Bob your uncle.
Selfs van duikweg tot by Desert Dew Guest House moet jy bitter versigtig ry deur en om modder.
 

Attachments

  • 149340_1653989521755.jpg
    149340_1653989521755.jpg
    156.2 KB
  • 149340_1653989533031.jpg
    149340_1653989533031.jpg
    158.8 KB
  • GH012378_1654306524019.jpg
    GH012378_1654306524019.jpg
    183.3 KB
  • GH012377_1654306433498.jpg
    GH012377_1654306433498.jpg
    216 KB
  • GH012373_1654306329249.jpg
    GH012373_1654306329249.jpg
    185.1 KB
Last edited:
IMG-20220530-WA0037.jpg

Die boomhuis by Osfontein, n pragtige oornag plekkie vir die somer maande, winter nie aan beveel.
 

Attachments

  • IMG-20220530-WA0038.jpg
    IMG-20220530-WA0038.jpg
    74.8 KB
  • IMG-20220530-WA0039.jpg
    IMG-20220530-WA0039.jpg
    81.6 KB
  • IMG-20220530-WA0041.jpg
    IMG-20220530-WA0041.jpg
    61.3 KB
  • IMG-20220530-WA0042.jpg
    IMG-20220530-WA0042.jpg
    209.1 KB
  • IMG-20220530-WA0040.jpg
    IMG-20220530-WA0040.jpg
    297.1 KB
  • IMG-20220530-WA0044.jpg
    IMG-20220530-WA0044.jpg
    209 KB
IMG-20220529-WA0017.jpg

Biessiespoort loop uit op die N1 dan ry jy net regoor op die Toorfontein pad "beautiful geskraap" wat na Murraysburg gaan, voorentoe draai jy weer regs na Aberdeen om op die R61 te eindig.
Ek maak altyd n punt daarvan om baie te stop al is dit net vir bene rek, wel party manne sal n dumpie slaan en ek n koffie'tjie, dit is vir my belangrik om soveel tyd as moontlik oppi pad te spandeer en so min as moontlik by n restaurant of Coffee Shop waar jy te veel tyd vermors om te wag om bedien te word, wag vir wat jy bestel het om te kom ens, anderkere doen ek dit maar ja.
Wel dit was so 13:00 en ek't vir ons salty cracks, koue vleis, smeer kaas "cream cheese" en die vorige aand se braaivleis "wors, chops, sosaties", ons eet so konings.

Van daar begin die weer grys raak, ons ry agter die stert van die bui reën en raak net net nie nat tot Aberdeen waar ons weer brandstof vol gemaak het en deur gedruk het na Klipplaat R338, Mount Steward, Baroe R329 waar ons teer gesleep het na Wolwefontein R75 regs na Kirkwood.
Voor Wolwefontein het ons n laaste koffie'tjie deur gewerk en toe groet ons mekaar by Kirkwood se afdraai en arriveer 17:00 tuis, waarna Bennie nog n 120km gegad het na Patensie.
Trip vir die dag 550km
My round trippy was 1270km vir die 2 dae en Bennie sin 1510km.
Weereens dankie Bennie "Skaapkop" vir n awesome saam toer en dit was een vir die klein kinders.
Mooi week vir julle WD's tot n volgende saam ry.
 
Last edited:

Latest posts

Top