KTM 950 gearbox

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

marmite

Race Dog
Joined
Nov 4, 2013
Messages
655
Reaction score
0
Location
Citrusdal
Bike
KTM 990 Adventure
Ek het n bietjie op die forum opgelees oor die KTM 950 en gesien daar is baie probleme ondervind met die gearbox. Is dit dit regtig so erg soos in die geval waar dit n ou R13000 gekos het om reg te maak??? Ek kyk huidiglik na n 2005  KTM 950 en is baie bang dit gebeur met my. Die fiets het 54000km op die clock.
Volgens die eienaar is die fiets onlangs gediens.  Op die forum praat hulle van die fiets wat uit rat spring sodra daar versnel word?!!!

ASB, ek sal dit bitter baie waardeer as julle my hiermee kan help!!!

 

Latest posts

Top