KTM 950 service items

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

morne950

Pack Dog
Joined
Mar 11, 2014
Messages
380
Reaction score
3
Bike
KTM 950 Adventure S
Middag Honde
Soos julle weet moet mens maar vandag die geldjies mooi na kyk , so op daai noot wil ek graar begin om my bike self te diens, en so ook die bike beter te leer ken. Kan julle dalk vir my se waar is die beste plek om die plugs, oil filter , petrol filter , olie ens te koop !! Ek is in die Wes-Kaap . Cheers !!!!
 
Top