Laat daar LIG wees !!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
13,290
Reaction score
2,209
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere
Vir 'n tydtjie nou wil ons al bietjie SPOT's opsit.  Dus laasweek mail ek vir Goose, maar hy het niks nie.  Hy se gaan kyk by 4x4 Direct .co.za.  Aangesien ek al skakelaars by hulle gekoop het kyk ek wat hulle kos ..... R R433.20 incl.. elk.
Soos 'n goeie Hollander gaan shop ek bietjie en vind 'n man in die NOORDELIKE VOORSTEDE wat het teen R 1200.00 tot R 1500.00 elk.
Dus happy met die forum vendor bestel ek 4 x spots en 2 x skakelaars.  Vandag het Francois dit opgesit.......sommer een van daai HEAVY DUTY waterpyp clamps... het klaar 'n 6mm lang bout en moer aan...easy peasy.

Magtig, het die ding LIG...... 10 watt = 100 watt normaal.....  het sommer sulke wit kolle gesien vir 'n ruk nadat ek in die ding se oog gekyk het.

 

Attachments

  • Brakpan-20121228-00416.jpg
    Brakpan-20121228-00416.jpg
    35.3 KB · Views: 199
  • Brakpan-20121228-00419.jpg
    Brakpan-20121228-00419.jpg
    49.7 KB · Views: 200
  • Brakpan-20121228-00420.jpg
    Brakpan-20121228-00420.jpg
    59.5 KB · Views: 198
  • Brakpan-20121228-00421.jpg
    Brakpan-20121228-00421.jpg
    41.5 KB · Views: 200
  • Brakpan-20121228-00422.jpg
    Brakpan-20121228-00422.jpg
    56.2 KB · Views: 198
  • Brakpan-20121228-00423.jpg
    Brakpan-20121228-00423.jpg
    77.3 KB · Views: 200
Top