AAK
Race Dog
- Joined
- Feb 4, 2010
- Messages
- 545
- Reaction score
- 21
- Location
- Fraserburg, Northern Cape
- Bike
- KTM 990 Adventure
Dis tyd om my baadjie te vervang.Ek is keen om iets soos die body protector te probeer,aangesien deasant baadjie te duur is. Is daar van julle ouens wat met die body armour ry en wat is jul opinies?
Thanx
Thanx