Lekker gesellige uitrit, Sat., 12 Mei om 08H00.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Dec 16, 2010
Messages
44,635
Reaction score
10,722
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 690 Adventure
Die gawe span by "Eddie to race", n motorfiets werkswinkel te Brackenfell, wil graag n groep D/S ryers bymekaar kry vir n uitrit. Die roete gaan baie lekker wees, en baie vriendelik teenoor groot fietse/nuwe ryers/ ou hande en honde, net n lekker dag in die saal. Kom sluit asseblief by ons aan, jul sal nie spyt wees.
Saterdag, 12 Mei, om 08H00 te Eagle straat 22, Okavango Park, Brackenfell.
 
Top