Lentefees Reccie Ride 28 Jullie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Okay wie gaan Saterdag saam met my die "reccie ride" doen vir die Lentefees trip. Die roete is vas gemaak en seksies van die roete het ek al gaan ry, maar ek wil die volledige roete aan mekaar ry om die tyd faktor uit te werk.

Die plan is om betyds klaar te wees sodat mens kan opwarm vir die rugby (net nou rek mens 'n spier) Ons kry mekaar 08H30 om 09H00 te kan vertrek vanaf Kasteel Motors op Riebeek Kasteel. Laat my net weet wie kom dat ons nie hoef te wag vir mense wat nie gaan kom nie.

Ek soek 'n paar mense met "GUDS" om die rooi roete aan te durf. Daar is een plek op die rooi roete waar die automatiese safty-belt inskop (dis wanneer jou hol die seat vasbyt). Die wat nie die rooi roete wil doen nie is ook welkom aangesien die blou en groen roete ook gery moet word. Dit is waar die pillions ook gaan saam ry!

Riebeeker
Katana
Casie Steyn
Fixer
Archangel
 

Latest posts

Top