Lesotho Grens Kruis ...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pappa-B3r

Race Dog
Joined
Feb 2, 2011
Messages
1,179
Reaction score
26
Location
Potchefstroom
Bike
BMW R1150GS Adventure
Hi

Ons beplan 'n trippie die 30ste Desember by Sani Pas op in Lesotho in en dan die selfde dag weer uit.

Watse papier het mens nodig vir die grens...? Ek kan dink Paspoort sowel as die bike se registrasie papiere en dalk 'n ID. Wat sal nog nodig wees ?

Enige iemand wat saam wil ry ?

 
Top