Living the Dream Solo Around the World Trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Mountains in the desert
 

Attachments

  • SAM_0913.jpg
    SAM_0913.jpg
    193.2 KB
  • SAM_0912.jpg
    SAM_0912.jpg
    192.7 KB
Photo 1 Their Coffee cups don't have handles
Photo 2 The hotel where i was staying for 100pound a night(R150)
Photo 3 Hurghada
 

Attachments

  • SAM_0919.jpg
    SAM_0919.jpg
    230.4 KB
  • SAM_0920.jpg
    SAM_0920.jpg
    206.6 KB
  • SAM_0921.jpg
    SAM_0921.jpg
    148.1 KB
The thumper that brought me safely all the way to Egypt. This bike have earned my respect in the way that it handled all those thousands of km through various extremely hot deserts
 

Attachments

  • SAM_0939.jpg
    SAM_0939.jpg
    223.3 KB
ktmkobus said:
schalk vd merwe said:
schalk vd merwe said:
ktmkobus said:
Jislaaik Schalk daar is min mense wat so 'n avontuur lewe. Ek het baie respek vir jou en ry lekker saam.

Ek het so jaar lank gewerk daar waar jy nou begin rondry. Weet nie of jy teen die Rooi see opry nie, maar kyk uit vir 'n plek genaamd Soma Bay so 60km voor Hurghada. Ons het hom gebou in 2001 - het nogal 'n Gary Player designed gholfbaan.

As jy in Hurghada draai, stop by die 'Spur' - selfde Spur teken as hier by ons. Baie lekker Australiese rib eye steak en selfs bobotie.

El Gouna museum ook 'n nice plek om boots uit te skop en keel nat te maak. Pasop net vir die Sakara - maak seker jy drink die 4%, daai 7% een maak jou gat vinnig stamp.

Ry veilig en geniet dit.
Ry more na die plekke wat jy hierbo aanbeveel. Dankie vir die inligting
is nou hier in Hurghada maar geen Spur nie. Ook nie op die internet nie. Hoe lank terug was jy hier. Die plek is nou 36km lank

Hel Schalk, lyk my dinge het daar 'n bietjie verander.  Dit was destyds definitief nie 36km lank nie! Ek was in 2000/2001 daar gewees en menige Vrydag aand voor die Old Vic hotel gebraai.
Post tog seblief 'n foto van hoe dit nou daar lyk.
Daar is die fotos nou
 
Baie dankie vir die fotos van Hurghada Schalk en dis fantasties om jou avontuur te volg!  :ricky:

Hurghada was destyds al baie verwesterd agv die toerisme en aantreklike diving sites daar. Nou lyk dit egter al soos 'n stad en dalk 'n plek waar 'n men's op so lekker trip eerder wil uitkom terug in die woestyn.

Veilige myle Kairo toe en sterkte met die verkeer daar. Geniet die museum, die piramides en die Sphynks en soos jy teen die tyd weet, daai ou wat jou verniet 'n Coke aanbied op die een plek het 'n ander tjommie om die volgende draai wat jou inwag om 'n belaglike prys vir daai selle verniet Coke te betaal.

:thumleft:
 
Hoop daai besering van jou is ok!!
Hoe lyk dit vir my of jou pakaas al hoer word op die bike  :eek7:
 
Well done, you are doing exactly what a lot of us dream and talk about doing.

Had the pleasure of meeting the Zapp family in C.T.  What a nice bunch of people

May you ride safe and fulfil your dreams

Toni

 
Lekker Schalk, bly daai yster van 'n bike het jou veilig daar ver gebring.
Geniet die res my maat.  Ons ry nog ALTYD saam.  :ricky:
 
Fantastic report & thanks for sharing!! Looking forward to the next episode.

Ride safe Schalk :thumleft:
 
Well done on this fantastic trip.  Going out there and doing what we dream of is better than sitting around thinking it is what you want to do - Just Do It.  You are an inspiration...
 
Respek vir jou en daai 66OR Schalk.
Mooi fotos.  :thumleft:
 
Top