Living the Dream Solo Around the World Trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
jupiter said:
Hillman said:
Schalk daai 1928 kar en familie het nou behoorlik my aandag gevang, ongelooflik - daar is nie woorde nie!
Ek wonder net waar kry n mens die geld om vir 15 jaar lank te kan toer soos hulle en dan nog parte vir daai motor....Royals of wat is daai?

Ek stem saam met jou, die Moslem mense van Noord Sudan is ongelooflik en sal mens altyd nooi om saam te eet. Daai kleipotte hou die water darem lekker koel ne.

Ek is bly jy het jou bande gekry!

Mooi ry!

In PE het hulle hier by ons kamers 'n draai en geselsie gemaak. Het 'n getekende kopie van hulle boek gekry.  :biggrin: Great lees.

Sal hom soek en jou die ISBN nommer gee  :thumleft:
Jy kan hulle boek op Amason.com ook kry. Groete daar.
 
Hi Schalk, ek het ook nou weer opgevang met jou verslae. Dit lyk fantasties en asof die 'living the dream' deel ddarvan bewaarheid word! Geniet elke oomblik daarvan.

Moenie dink die ouens wat kommentaar lewer is die enigste wat jou volg nie, ek is seker daar is baie wat jou verslag lees maar wat nie kommentaar lewer nie. Ons is almal baie jaloers, maar geniet die trip saam met jou.
 
cruizaman said:

Dankie cruizaman ek waardeer almal wat my storie volg, dit hou my aan die gang Groet daar kom nog baie
 
I am in Luxor here in Egypt and everybody just wants to rip you off. From buying a cell phone sim card that does not work to buying an ice cream to riding on a horse drawn carriage. So I thought I will retaliate and make it known on social media. Will do a complete update soon.
 
schalk vd merwe said:

Ja hulle kan n man sleg bedonner Schalk, en dan word hulle soms moerig as mens nie wil koop nie.
Sterkte en ons kyk later vir n update!
 
Presies hoekom my 5 jaar plan in Egipte 13 maande later tot 'n einde gekom het. Hulle wou selfs my girlfriend (nou my vrou) vir 'n paar Kamele ruil.

Woord van advies Schalk - hulle gaan jou irriteer tot jy ander kant uit is. Speel saam, vat hulle vir 'n gat en geniet jou trip!

La = Nee
Aiwa = Ja
Galas = Klaar
Fokof = Internationally understood.

PS - Ek moes daai kamele gevat het.  :imaposer:
 
ktmkobus said:

Hi ktmkobus dit klink my jy het ook al n paar myl op jou kerfstok. Ja ek dink ek gaan hulle 'n bietjie irriteer. Dankie vir die inligting. Groete
 
Hillman said:
schalk vd merwe said:
I am in Luxor here in Egypt and everybody just wants to rip you off. From buying a cell phone sim card that does not work to buying an ice cream to riding on a horse drawn carriage. So I thought I will retaliate and make it known on social media. Will do a complete update soon.

Ja hulle kan n man sleg bedonner Schalk, en dan word hulle soms moerig as mens nie wil koop nie.
Sterkte en ons kyk later vir n update!
Dankie my maat
 
ktmkobus said:
Jislaaik Schalk daar is min mense wat so 'n avontuur lewe. Ek het baie respek vir jou en ry lekker saam.

Ek het so jaar lank gewerk daar waar jy nou begin rondry. Weet nie of jy teen die Rooi see opry nie, maar kyk uit vir 'n plek genaamd Soma Bay so 60km voor Hurghada. Ons het hom gebou in 2001 - het nogal 'n Gary Player designed gholfbaan.

As jy in Hurghada draai, stop by die 'Spur' - selfde Spur teken as hier by ons. Baie lekker Australiese rib eye steak en selfs bobotie.

El Gouna museum ook 'n nice plek om boots uit te skop en keel nat te maak. Pasop net vir die Sakara - maak seker jy drink die 4%, daai 7% een maak jou gat vinnig stamp.

Ry veilig en geniet dit.
Ry more na die plekke wat jy hierbo aanbeveel. Dankie vir die inligting
 
is nou hier in Hurghada maar geen Spur nie. Ook nie op die internet nie. Hoe lank terug was jy hier. Die plek is nou 36km lank
 
Hel Schalk, lyk my dinge het daar 'n bietjie verander.  Dit was destyds definitief nie 36km lank nie! Ek was in 2000/2001 daar gewees en menige Vrydag aand voor die Old Vic hotel gebraai.
Post tog seblief 'n foto van hoe dit nou daar lyk.
 
Top