If you do that you loose your 200% of the value of the bike that you paid in cash in order to get a Carnet to travel through EgyptTeeJay said:Sell the bike and buy another one in Italy to continue.....if money were no issue hey.
Ja miskien moet hulle eers weer met 10 plae gestraf word voordat hulle my die land sal laat verlaat1ougat said:4000 jaar later en niks het verander nie ... onthou maar net dat selfs die Israeliete gesukkel het om uit Egypte te kom :biggrin:
Ja man ek is elke dag besig met planne om die land uit te kom. Dit is verseker nie vakansie nieMan from Nam said:Schalk jy is regtig 'n inspirasie, jammer om van al die problem te hoor, maar sien dit as deel van die GROOT ondervingding.
Hou moet dinge sal weer beter word. Ons geniet jou reis baie :thumleft:
Ja man vasbyt is die woord. Is die heeltyd besig om plan te maak om hier uit te komFrannarossi said:Hel man sterkte en vasbyt!
ja maar ek sal jou sê ek is nou al bietjie gatvol. Ted Simon het darem vier jaar gehad plus 'n sponserjupiter said:Sterke ou maat :thumleft: Hoe meer dinge, hoe meer stories om eendag te vertel. Onthou wat Ted Simon gesê het : "The interruptions make the journey"
Vloei net saam met dit. :thumleft:
Yes they don't make it easy for bikers. Every one else can go but no bikersWarren Ellwood said:Jussie Schalk.
Sterkte daar.
I hope something changes and you can move forward one way or the other soon.
I've read various books, trip reports etc. and the reoccurring theme seems to be trouble in Egypt, and more specifically trouble getting out.
Ja heng dan gaan ek 105 jaar out wees. Dit klink net soos in Moses se tydDraad said:zook said:Schalk, jammer om van al di gesukkel te lees, maar moet se dit maak v opwindende leesstof :spitcoffee:
Soms wys GOD met sulke voorvalle vir jou n ander pad of tyd om te ry wat 1000 maal beter is as wat dit sou gewees het as jy al uit Egipte was.
Vasbyt ek wag met groot afwagting. ot:
Dit het Moses maar net 40 jaar gevat so daars is hoop schalk :thumleft:
Dankie materDorsland said:Ek lees nou dié fred Schalk. Dis 'n helse avontuur vol van sy dinge. Dit wys net weer dat mens eindelose geduld met die lewe moet hê. Die dikwelse onsinnighede van die mens kan 'n ou darem frustreer jong. Jammer oor jou omval, gelukkig is dit nie té erg nie. Hou kop en sterkte.
Dankie my maatHillman said:Mater jy moet nie n man so laat skrik nie! Ek is baie bly jy het niks gebreek nie, dit kon erger gewees het, jy is n yster!
Baie sterkte man, en as dit nie uitwerk nie kom dan maar eerder af op n nuwe roete!
Sterkte!
DHL wou nie eers vir my olie vir die shocks vervoer nie want dit is blybaar Hazardous cargo. Ek weet Virgin Arlines vlieg bikes maar ek dink hulle werk nie in Egipte nietgg said:Wat kos air freight, amper soos in dhl die bike. enige lughawe vat mos gewone airfreight in. Jy moet net customs in en uit.
Daar was ook die storie op wd van die boere en n griek paar jaar terug, hulle het die bikes daar gelaai en terug gevlieg
schalk vd merwe said:Hi guys I have basically run out of time. Going south tomorrow as Visas and Carnets are expiring. Will have to work my way south towards the Sudan border as for the last 2 weeks I have tried all other options. Have done 15 000km to date and as they say “Tussen jou en my lê daar n berg Tafelberg” but between myself and the berg there is 15 000 km to do. So enjoy the ride as I have to be out of the country by 8/08/15
Xpat said:Would you have an appetite to cross DRC east to west and continue up the West coast to Spain (or even Italy, there are ferries from Morocco)? You were considering Somalia, which I think is much more dodgy than that...
Enter your email address to join: