Living the Dream Solo Around the World Trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Update 6/08/2015
Hi guys I am in Cairo now and went for a scan of my shoulder as I thought I had the same injuries than 2 years ago when they did an operation on me as I still have a lot of pain. I am going to e mail the scans and report to my specialist in South Africa as they recommend treatment but in the meantime I am going back to Hurghada tomorrow and from there to Aswan where I will apply for my Sudan Visa again. Hope to be out of the country by Tuesday at Wadi Haifa and from there to Khartoum in Sudan. I cannot wait as I really enjoyed the Sudanese people the last time. So it is on the way to RSA again the long way Down South.
Thanks for all the ideas and support above.
 
Eish Schalk, boeta, sterkte ou.
Ted Simon het n paar maande lank, jare terug, in Kenia op n plaas na n been breuk, aangesterk voordat hy suidwaards gery het.
Hy't toe daarna om die wereld verder gery.
Ek vertrou dit gee so 'n bietjie hoop vir jou.
Dit klink seker so maklik vanaf my lessenaar af hier in Pretoria, maar ek veseker jou, die terugslaggie is ook groot vir my.
Een tree vorentoe op n slag, jy weet dit inelkgeval terdee .
 
Sterkte ou Schalk en alle voorspoed voorentoe.  Ons glo en vertrou jy sal sommer spoedig herstel. 
Mooi loop.  :thumleft:
 
Ride safe, don't forget you riding for all of us
 
Vis Arend said:
Sterkte ou Schalk en alle voorspoed voorentoe.  Ons glo en vertrou jy sal sommer spoedig herstel. 
Mooi loop.   :thumleft:
Dankie my maat een van die dae terug in SA
 
gser said:
Eish Schalk, boeta, sterkte ou.
Ted Simon het n paar maande lank, jare terug, in Kenia op n plaas na n been breuk, aangesterk voordat hy suidwaards gery het.
Hy't toe daarna om die wereld verder gery.
Ek vertrou dit gee so 'n bietjie hoop vir jou.
Dit klink seker so maklik vanaf my lessenaar af hier in Pretoria, maar ek veseker jou, die terugslaggie is ook groot vir my.
Een tree vorentoe op n slag, jy weet dit inelkgeval terdee .
Ja ek het altwee Ted Simon se boeke gelees. Dankie verder my maat.
 
Tiger8 said:
Ek het nou lekker gelees, dankie vir die saam ry. Ek voel sommer jou frustrasie en jou vreegde soos jy skrywe. Hou moed, daar is altyd n uitweg, al lyk dit nie so nie. Ek is baie bly dat jy nie erg seer gekry het nie, soos in gebreekte bene ens.

Jy gaan een heel Epiese storie he wanneer jy weer terug is in SA, sien uit na nog skrywe  in die RR. Bly veilig en weereens dankie  :thumleft:
Ek moet sê ek mis SA en my bike sal huistoe hardloop soos 'n perd wat om draai en huis to hardloop. Sal update soos ek tyd kry.
 
Hillman said:
Xpat said:
Would you have an appetite to cross DRC east to west and continue up the West coast to Spain (or even Italy, there are ferries from Morocco)? You were considering Somalia, which I think is much more dodgy than that...

DRC i'll go back to any day. The rebels looks mean with their dark glasses but all you do is hand out cigarettes. I worked there and we never traveled without cartons of sportsman or matchbox (the 2 brands of cigarettes) Never felt threatened in the DRC despite hearing many horror stories. Still a lot of Belgium's living there.

Problem is, DRC is halfway back already and then there are the roads and the lack thereof! Higher up you sit with a lot more unrest, and it become more of a challenge to stay alive. All the way back and shipping the bike from SA might even work out cheaper, up North people hate the USA but love the USA Dollar bills too much......so I say Schalk can explore and have a lot more fun in Africa if he decide to come down on slightly a different route!

I for one would have visited Juba in South Sudan just to see how it has changed since South Sudan became a Country and Juba became the capital city. One place I have met so many well known South Africans, like 'Oom Sakkie van der Merwe', the pilot and at some stage he was on tv doing the Weather forecast. Many other, South Africans of every skill and trade you could think of were involved there at some stage or another, all of them living in tents on the shore of the fast flowing White Nile river!
Ek onthou Sakkie vd Merwe ek dink hy bly nou in Australia. I will try and take a different route where possible but at the same time I want to get home as soon as possible 
 
Xpat said:
Would you have an appetite to cross DRC east to west and continue up the West coast to Spain (or even Italy, there are ferries from Morocco)? You were considering Somalia, which I think is much more dodgy than that...
I am late for all my appointments in Europe now so it is best to first come home now and return to Europe next year.
 
Happyfeet said:
Wow Schalk, jy moet die braafste Dog wees wat ek ken! Ek dink elkeen van ons voel elke ontbering saam met jou en wens ons kon meer vir jou doen (ek sal net met drukkies kan uithelp).
Sterkte jong, jy is 'n groot inspirasie vir baie!
Die drukkies sal veseker help plus al die aanmoediging van al die Dogs. Ek kom dalk Kaap toe vir daai drukkie hoor.
 
Hillman said:
schalk vd merwe said:
Hi guys I have basically run out of time. Going south tomorrow as Visas and Carnets are expiring. Will have to work my way south towards the Sudan border as for the last 2 weeks I have tried all other options. Have done 15 000km to date and as they say “Tussen jou en my lê daar n berg Tafelberg” but between myself and the berg there is 15 000 km to do. So enjoy the ride as I have to be out of the country by 8/08/15

Great stuff Schalk! Ek sien dit nie as negatief nie, ek sien dis die draai en nuwe hoofstuk vir jou en jy het n groot gehoor wat op die punte van hulle stoele sit en jou storie volg! Mag jy hoe die pad jou ookal mag lei n Geseende reis he en gooi daai fotos en looi die storie!!
Dankie vir die goeie wense my maat
 
Wow 13 000 hits so far in just under 3 months. Thanks to all the Wilddogs. It is you guys that keeps me going
 
13000hit, wys jou hoe baie pelle jy gemaak het, al moet jy meeste nog in persoon ontmoed!

Oom Sakkie het weer getrou en bly in Soetdoring aftree oord, Zambezi in Pretoria Achalk. Ek het eendag vir hom en sy nuwe vroutjie gaan kuier. Sy ex bly in Aus op n olyfplaas wat hy destyds gekoop het met die doel om daar af te tree, maar hy en sy dogter is te lief vir Afrika. Sy dogter soen mediese wek iewers bo in Afrika en Oom Sakkie weet jy dan nou.....hy is in baie goeie mediese en fisiese kondisie, hernu steeds flight medical sonder probleme maar niemand wil hom huur omdat hy nou nader aan 70 is nie. Wat n super lewende ligende.....

Schalk ek is bekommerd oor jou skouer, ek is baie bly jy het mediese hulp genader en ek hoop jy sal n reply kry waar hulle tenminste vir jou sal kan help mee. In Kenya was ek n paar keer by n groot hospitaal, privaat hospitaal maar kan om die dood nie die naam onthou nie! dis in Nairobi en as jy die locals vra, vra hul waar is die groot hospitaal waar die tropical disease specialists praktiseer. Apteke sal jou ook kan aanwys. Dis nou as jy Nairobi gaan deur, maar dis regtig soos SA standaard - baie mooi sale Die nonne hopspitaal naby Langata (nogal naby aan die dieretuin of wildtuin in Nairobi) is ook nice, goeie dokters en skoon. As ek reg onthou is dit 'Mary's hospital.

Ek hoop regtig dat jy ok sal wees, ry asb versigtig sodat jy kan genees en ons vorentoe verder kan entertain met jou avonture ok!

Groete mater
 
Danie my maat jy het my al baie goeie raad gegee op die forum en ek waardeur dit Groete Schalk
 
Schalk mag jou terugry voorspoedig wees , en ons glo daardie skouer is sommer gou reg.
 
Well when life throw you lemons you make lemonade ... so maybe you not driving the pristine roads of Europe now ... don't worry that is for another day .... now enjoy Africa , its people , its issues , the life in it .... it still is an off-road paradise and your home ... be safe and as soon as possible have someone who at least have seen a stetiscope have a look at that injuries also I did not mention the worst drivers in the world .... be save and above all stop and smell the daisies and all the stuff around you as often as possible  :thumleft: :thumleft:
 
A real pity that you happened to be in that part of the world on a motorbike just when all hell broke loose there - for motorbike riders, anyway.  Please keep sending pics and information during your return trip - you are our eyes and ears!  And find some geocaches!  God speed and safe return to SA.
 
Top