Living the Dream Solo Around the World Trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
schalk vd merwe said:
T Rex said:
Ai Schalk , ...... Jammer oor jou val , bly jy is darem in staat om te ry.

Jy is reg , die wêreld het mal geword ........ :-\ :-\ . Dit is vir my onverstaanbaar dat hy so sukkel om die Fiets deur daardie lande te vat.

Sterkte  :thumleft:
Dankie maat dit is seker maar die tipe van probleme wat 'n mens moet kan hanteer as jy so 'n trip wil aan pak.

Ek hoor wat jy sê ...... Maar jou frustrasies met die burokrasie grens aan belaglik.
Ek het groot respek vir jou deursettingsvermoë , ..... :thumleft: :thumleft:

Dinge moet net reg uitwerk , Sterkte daar !!
 
Oom... hou die kop hoog so lank oom kan
as oom n gap kry en uit die sticky patch is gaan dit lekker raak.

Hou daai gees van "wats anderkant die koppie" aan die lewe.

Oom is n legend!
 
Schalk - lees weer Jo Rus se RR , sy het ook serious issues gehad - miskien kan sy jou n paar pointers gee - lyk my daar plek is soos Hotel California - you can check out any time but you may never leave  ;D
 
1ougat said:

Dinge hier verander sommer binne 'n dag. Van dat Jo Rus en Michnus hier deur is het alles verander. Die storie met die bike het drie weke terug begin toe een van die Extremist homself op 'n motorfiets opgeblaas het en ook in die proses van die Egiptiese sodate gedood het. Nou is alle motorfietse geban aan die ander kant van die Suez kanaal wat halfpad deur Egite loop. So nou het Soudi Arabia en Jordan ook motorfietse geban. Om alles nog erger te maak is dat hulle 'n aanval verwag wanneer die nuwe gedeelte van die Suez oop gemaak word op die 6/08/15. Die land is op die oomblik onder miletere beheer en hulle doen wat hulle dink is nodig om dinge weer normaal te kry. Groete
 
FlyRide said:
This has probably been discussed, and I know Libya and Tunisia have also got bs happening, but is it out of the question, to do a fast transit to Tunis??
Visa problems as well as security problems
 
Lone Wolf said:
Oom... hou die kop hoog so lank oom kan
as oom n gap kry en uit die sticky patch is gaan dit lekker raak.

Hou daai gees van "wats anderkant die koppie" aan die lewe.

Oom is n legend!
So 'n bek moet heuning kry. Die storie van wat lê aan die ander kant van die bult al vat dit wat word al hoe meer 'n werklikheid. Groete my maat.
 
T Rex said:
schalk vd merwe said:
T Rex said:
Ai Schalk , ...... Jammer oor jou val , bly jy is darem in staat om te ry.

Jy is reg , die wêreld het mal geword ........ :-\ :-\ . Dit is vir my onverstaanbaar dat hy so sukkel om die Fiets deur daardie lande te vat.

Sterkte  :thumleft:
Dankie maat dit is seker maar die tipe van probleme wat 'n mens moet kan hanteer as jy so 'n trip wil aan pak.
Ek vat dit nou een dag op 'n slag. Ek is seker maar die mees ongeduldigste persoon maar die trip leer my geduld
Ek hoor wat jy sê ...... Maar jou frustrasies met die burokrasie grens aan belaglik.
Ek het groot respek vir jou deursettingsvermoë , ..... :thumleft: :thumleft:

Dinge moet net reg uitwerk , Sterkte daar !!
 
zook said:
Schalk, jammer om van al di gesukkel te lees, maar moet se dit maak v opwindende leesstof :spitcoffee:
Soms wys GOD met sulke voorvalle vir jou n ander pad of tyd om te ry wat 1000 maal beter is as wat dit sou gewees het as jy al uit Egipte was.
Vasbyt ek wag met groot afwagting. :pot:
Ja daar is altyd die geestelike sy van dinge wat my gedagtes nogal baie besig hou. Ek is besig om groot geestelike lesse uit die trip te leer. Dankie my maat
 
I am back from Quseir where I stayed with the Zapp family for two days at at a diving resort on the Red Sea. They are the family that have been traveling around the world for 15 years in a 1928 Graham Page car. I am back in Hurghada 150km above Quseir which is also not to shabby. Will meet with the Zapp family from tomorrow again in Hurghada. Tomorrow I will try and extend my Visa in order to give me more time to sort things out and the day after I will try and extend my Carnet De Passage for the bike also for 30 days other wise I loose my 200% of the value of the bike deposit that I paid. In the mean time I am planning how to get the bike out as all doors North has closed. Myself is no problem as I can fly out.
 
Mater jy moet nie n man so laat skrik nie! Ek is baie bly jy het niks gebreek nie, dit kon erger gewees het, jy is n yster!
Baie sterkte man, en as dit nie uitwerk nie kom dan maar eerder af op n nuwe roete!
Sterkte!
 
Ek lees nou dié fred Schalk. Dis 'n helse avontuur vol van sy dinge. Dit wys net weer dat mens eindelose geduld met die lewe moet hê. Die dikwelse onsinnighede van die mens kan 'n ou darem frustreer jong. Jammer oor jou omval, gelukkig is dit nie té erg nie. Hou kop en sterkte.
 
zook said:
Schalk, jammer om van al di gesukkel te lees, maar moet se dit maak v opwindende leesstof :spitcoffee:
Soms wys GOD met sulke voorvalle vir jou n ander pad of tyd om te ry wat 1000 maal beter is as wat dit sou gewees het as jy al uit Egipte was.
Vasbyt ek wag met groot afwagting. :pot:

Dit het Moses maar net 40 jaar gevat so daars is hoop schalk  :thumleft:
 
Jussie Schalk.

Sterkte daar.

I hope something changes and you can move forward one way or the other soon.

I've read various books, trip reports etc. and the reoccurring theme seems to be trouble in Egypt, and more specifically trouble getting out.

Sterke ou maat  :thumleft: Hoe meer dinge, hoe meer stories om eendag te vertel. Onthou wat Ted Simon gesê het : "The interruptions make the journey"

Vloei net saam met dit.  :thumleft:
 
Schalk jy is regtig 'n inspirasie, jammer om van al die problem te hoor, maar sien dit as deel van die GROOT ondervingding.
Hou moet dinge sal weer beter word. Ons geniet jou reis baie :thumleft:
 
4000 jaar later en niks het verander nie ... onthou maar net dat selfs die Israeliete gesukkel het om uit Egypte te kom :biggrin:
 
Top