Living the Dream Solo Around the World Trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
All photos of the Flamenco Hotel Resort with the last photo of the jetty that goes out up to the reef where you dive. No boats allowed here.
 

Attachments

  • SAM_1027.jpg
    SAM_1027.jpg
    199.6 KB
  • SAM_1028.jpg
    SAM_1028.jpg
    200 KB
  • SAM_1026.jpg
    SAM_1026.jpg
    212.3 KB
Photo  1 Every one saying goodbye to me
Photo  2 The road north from Quseir
Photo  3 The blue turquoise waters north of Quseir
 

Attachments

  • SAM_1032.jpg
    SAM_1032.jpg
    204.8 KB
  • SAM_1033.jpg
    SAM_1033.jpg
    137.3 KB
  • SAM_1034.jpg
    SAM_1034.jpg
    115.9 KB
Photo  1 Two cyclist that I met north of Hurghada. I will see them again in Sudan as they are cycling to Kenya
Photo  2 Bas and his wife Esther the Hollanders that put me up for two nights in Cairo 
Photo  3 the Hollanders pool
 

Attachments

  • SAM_1036.jpg
    SAM_1036.jpg
    224 KB
  • SAM_1037.jpg
    SAM_1037.jpg
    229.5 KB
  • SAM_1038.jpg
    SAM_1038.jpg
    220.7 KB
Photo  1 Bas and his adopted daughter saying goodbye to me
Photo  2 Bas and his wife and adopted daughter say goodbye to me
 

Attachments

  • SAM_1045.jpg
    SAM_1045.jpg
    222.9 KB
  • SAM_1046.jpg
    SAM_1046.jpg
    204.9 KB
Truck accident 14 or 15 in Africa that I have seen so far. This one just south of Quseir
 

Attachments

  • SAM_1048.jpg
    SAM_1048.jpg
    238.9 KB
  • SAM_1050.jpg
    SAM_1050.jpg
    166.7 KB
Photo  1 Just south of Quseir
Photo  2 Start of the desert
Photo  3 This road is in a riverbed in the desert
 

Attachments

  • SAM_1051.jpg
    SAM_1051.jpg
    128.2 KB
  • SAM_1052.jpg
    SAM_1052.jpg
    176.9 KB
  • SAM_1053.jpg
    SAM_1053.jpg
    226.4 KB
Jis ou Schalk jy se dis warm!! Bly jy het darem goeie vordering gemaak - mooi fotos!
 
Hillman said:
Jis ou Schalk jy se dis warm!! Bly jy het darem goeie vordering gemaak - mooi fotos!
Dit is seker die warmste wat ek in my lewe nog gehad het saam met die Nubian Woestyn van Karima na Dongala in Sudan
 
Dankie vir die pics jou "undercover suicide bomber "  :imaposer: :imaposer:

Veilig ry.
 
T Rex said:
Dankie vir die pics jou "undercover suicide bomber "   :imaposer: :imaposer:

Veilig ry.
Ja in al die honderde road blocks loop hulle om my bike met die vinger op die sneller van die AK47 terwyl een ou met sy vinger oral op my bagasie druk om the voel wat daar is. Hulle het net buite Hurghada vir my gesê ek lyk soos 'n terroris toe begin ek lag. Hulle wil toe weet wat so funny is toe sê ek vir hulle dat hulle funny is. Waar hulle toe eers 'n body search wou doen toe sê hulle moet liewer ry.
 
It is 39 C right at this moment(9 pm) here in Aswan Egypt. Tomorrow it will be 289 km of desert road again. I do not want to think how hot that is going to be. Aswan to Abu Simbel tomorrow.
 
Jy  moet die water kar agterna sleep, ek is in die Gulf en die week veral is dit baie erger relatiewe temperatuur gewys, selfde daar waar jy is. Voorspoed en seën vir die pad.
Een tip wat ek hier geleer / agter gekom het wat in jou guns kan tel, dadels. Dadels het beter eienskappe as piesangs as dit kom by hidrasie en dan ook beter voeding struktuur, dalk vir jou so bossie saam ry as "snacks".
 
JFE said:
Jy  moet die water kar agterna sleep, ek is in die Gulf en die week veral is dit baie erger relatiewe temperatuur gewys, selfde daar waar jy is. Voorspoed en seën vir die pad.
Een tip wat ek hier geleer / agter gekom het wat in jou guns kan tel, dadels. Dadels het beter eienskappe as piesangs as dit kom by hidrasie en dan ook beter voeding struktuur, dalk vir jou so bossie saam ry as "snacks".
Dankie JFE so leer 'n mens ne'. Ek gaan beslis vandag dadels koop, did is ooral hier beskikbaar. Kon toe nie my Visa vir Sudan kry nie. Ek kry dit nou eers 1 uur. Maak geen verskil nie, ek gaan more oggend 4 uur in 'n weermag konfooi ry van Aswan tot by Abu Simbel. Ek sal nogtans more oor die grens kom. Groete en dankie vir die goeie raad.
 
Ja bo in Afrika is n motorfiets n tool: Taxi vir mens, dier en boumateriaal en groente en vrugte!
Mooi ry mater!
 
I am sure you have your reasons why (as I am sure you have checked), but why not leave from Der re Salam or any other port on the way?
 
Dis darem nou 'n adventure in die ware sin van die woord.
 
Hillman said:
Ja bo in Afrika is n motorfiets n tool: Taxi vir mens, dier en boumateriaal en groente en vrugte!
Mooi ry mater!
Kyk 'n bietjie hoe die ou agter aan die ou voor hom se skouers moet vas hou
 

Latest posts

Top