Living the Dream Solo Around the World Trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Welcome back mate ....let us know when you are heading down to this part of the world :thumleft:
 
Minxy said:
schalk vd merwe said:
:imaposer:
Minxy said:
Will you still be attending the Annual Bash Schalk? :)Hi Minxy yes I am going to the bash. I have been pushing from up in Africa already to make the bash in time

Just making sure!
Can't wait to hear all your stories personally :D
you can hear them at the bash over a glass of a good red wine
 
WOW GREAT RR SCHALK :thumleft: :thumleft:
Ek kon nie veel werk gedoen kry die laaste paar dae nie, en dit is al te danke aan al die spanning van jou opwindende ride report.
Wat dit nog meer interesant maak is dat dit als "LIVE" is  :ricky: ...van al die kwaai foto's is die een no.1 :laughing4:
Sien uit na jou Kaapse deel van jou trip, sal graag will inval by die ander WD's wat jou gaan join... :biggrin: sterkte en weereens welgedaan :thumleft: :thumleft:
 

Attachments

  • SAM_0809.jpg
    SAM_0809.jpg
    242.8 KB
schalk vd merwe said:
Ok guys then I am going to cross the border today. See some of you at the bash.

Hi Schalk, jis man ek het lanklaas die thread gelees, Ek's op Ellisras, sal graag n entjie wou saamry en bietjie chat, jy is seker al verby  :p
 
Hi Guys I am home sweet home but the trip is not over yet. Going down to Cape Town to make it a Cape to Cairo X 2. Will be at the bash next weekend then spent a week with my wife in Tergniet near Mosselbay then down to Cape Agulhas and Cape Town and then back to JHB. After Cape Town the mileage for the trip should be about 32 000km. My backside is a little sore now. Will post the rest of the trip from Aswan to Jhb this week. See some of you at the bash.
 
Schalk waste upgrades/aftermarket goed moes jy op die bike sit om die trip moontlik te gemaak het met n XT660R.
 
moosehead said:
schalk vd merwe said:
Ok guys then I am going to cross the border today. See some of you at the bash.

Hi Schalk, jis man ek het lanklaas die thread gelees, Ek's op Ellisras, sal graag n entjie wou saamry en bietjie chat, jy is seker al verby  :p
Ek is Donderdag so 5 uur daar deur Ellisras en het juis toe slaap plek gesoek daar rond. Ek het toe maar deur gedruk Vaalwater toe en toe daar geslaap by 'n gaste huis.
 
Kawaki said:
WOW GREAT RR SCHALK :thumleft: :thumleft:
Ek kon nie veel werk gedoen kry die laaste paar dae nie, en dit is al te danke aan al die spanning van jou opwindende ride report.
Wat dit nog meer interesant maak is dat dit als "LIVE" is  :ricky: ...van al die kwaai foto's is die een no.1 :laughing4:
Sien uit na jou Kaapse deel van jou trip, sal graag will inval by die ander WD's wat jou gaan join... :biggrin: sterkte en weereens welgedaan :thumleft: :thumleft:
Ja ek het net daar op my matras geslaap in die sand onder die sterre hemel. Candelaria Zapp het vir ons kos gemaak die aand daar in die woestyn. Jy is welkom vir 'n saamry, groete.
 
Ian in Great Brak River said:
Welcome back Schalk, looks like I might miss you as heading North on the 30th.

Have a safe trip to Die Kaap.

8)
I will be in Tergniet on Sunday evening the 27 Sep.
 
subie said:
Schalk waste upgrades/aftermarket goed moes jy op die bike sit om die trip moontlik te gemaak het met n XT660R.
Ek het net die twee 110mm pype weerskante van die bike vas gesit om my tripot en tools in te sit. Ek gaan die hele set up nou weer verander. Ek wil net die swart saddle bag gebruik maar langer kant sakke vir dit kry of laat maak. Ek wil ook ligter travel max 40kg. Op hierdie trip het ek 50kg gedra. Ek het 'n ou en sy meisie ontmoet by Jungle Junction in Kenya wat om die wêreld travel en hy het 80kg op sy 660 Tenere gehad.
 
Welkom terug Schalk en veilig ry op jou laaste stukkie. 

Sien uit na die res van die rr.  :thumleft:
 
Welkom terug Schalk! Ek glo jy sal daai skouer ook laat uitcheck nou ne.
Geniet dit al die pad en hou ons op hoogte mater!
 
Welkom terug Schalk.  Ek weet nie watter roete jy af Kaap toe ry nie maar jy is baie welkom hier oppie plaas naby Graaff-Reinet.
 
Top