Living the Dream Solo Around the World Trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
schalk vd merwe said:
Ian in Great Brak River said:
Welcome back Schalk, looks like I might miss you as heading North on the 30th.

Have a safe trip to Die Kaap.

8)
I will be in Tergniet on Sunday evening the 27 Sep.

Great, I will PM you when in GB from the 23rd!
 
Dorsland said:
Welkom terug Schalk.  Ek weet nie watter roete jy af Kaap toe ry nie maar jy is baie welkom hier oppie plaas naby Graaff-Reinet.
Dorsland ek sal graag daar wil verby kom oor twee weke wanneer ek van die Kaap af terug kom. Ek is mal oor die Karoo en my pa het naby Richmond op 'n plaas groot geword of groot geraak soos hulle daar sê. PM my asb jou tel no. Groete.
 
Hillman said:
Welkom terug Schalk! Ek glo jy sal daai skouer ook laat uitcheck nou ne.
Geniet dit al die pad en hou ons op hoogte mater!
Ek sal die kwak gaan sien oor twee weke wanneer ek terug is. Groete
 
schalk vd merwe said:
Dorsland said:
Welkom terug Schalk.  Ek weet nie watter roete jy af Kaap toe ry nie maar jy is baie welkom hier oppie plaas naby Graaff-Reinet.
Dorsland ek sal graag daar wil verby kom oor twee weke wanneer ek van die Kaap af terug kom. Ek is mal oor die Karoo en my pa het naby Richmond op 'n plaas groot geword of groot geraak soos hulle daar sê. PM my asb jou tel no. Groete.

PM gestuur  :thumleft:
 
Los net sy Boerbok ooie uit. Hy raak de moer in as jy met hulle peter    :peepwall:  :imaposer:
 
Ook op Richmond skool gegaan. Jy nie familie van David vd Merwe (Duifie ) nie? Kan nou nie onthou of hulle
die Hotel op Richmond ook gehad het nie.
 
subie said:

Nee my pa is omtrent 1930 van Richmond na Pretoria toe. Ek het op Vereeniging skool gegaan by HTS en 1969 klaar gemaak met skool
 
Casting from Turd said:
schalk vd merwe said:
Dorsland said:
Welkom terug Schalk.  Ek weet nie watter roete jy af Kaap toe ry nie maar jy is baie welkom hier oppie plaas naby Graaff-Reinet.
Dorsland ek sal graag daar wil verby kom oor twee weke wanneer ek van die Kaap af terug kom. Ek is mal oor die Karoo en my pa het naby Richmond op 'n plaas groot geword of groot geraak soos hulle daar sê. PM my asb jou tel no. Groete.

Los net sy Boerbok ooie uit. Hy raak de moer in as jy met hulle peter     :peepwall:  :imaposer:
Moenie worry nie ek het 'n vrou, ek is nie 'n kiwi nie.
 
Welkom terug Schalk.

Baie Dankie vir die moeite wat jy gedoen het om ons in te lig soos jy vorder.

Geniet die bash en mooi ry tot by die huis :thumleft:
 
Warren Ellwood said:
Welcome back Schalk, and safe travels for the little bit that now remains.
Yes mate going to Cape Town via the bash is going to be like a breakfast run after over 28 000km. Thanks for the safe travels.
 
T Rex said:
Welkom terug Schalk.

Baie Dankie vir die moeite wat jy gedoen het om ons in te lig soos jy vorder.

Geniet die bash en mooi ry tot by die huis :thumleft:
Gaan jy nie bash toe nie? jy is mos 'n busy body. Dankie om hier mooi te ry is so 'n plesier. Groete
 
Hi Schalk
When are you arriving in Cape Town ....my offer of bed and beer still open   :biggrin:
Are you still going to Agulas , maybe we could meet there and ride back to Somerset West together.  
 
Ongelukkig nie , ek en my vrou gaan bietjie waterberge toe vir die naweek.
 
Coxwain said:
Hi Schalk
When are you arriving in Cape Town ....my offer of bed and beer still open   :biggrin:
Are you still going to Agulas , maybe we could meet there and ride back to Somerset West together.  
Hi Coxwan I am coming to Cape Agulhas on Sunday 4/10/15 and will take you up on your offer. I will PM you my cell no. Please sms me yours

Kind regards Schalk
 
Any other WD are welcome to join. I will ride from Tergniet in Mossel Bay on Sunday to Cape Agulhas for a photo there and from there to Coxwan's place. Any one interested to join any where along the route is welcome. I will post times a little later during the week.
 
Latest posts

Top