Living the Dream Solo Around the World Trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
I will be delivering the book this week in Gauteng and then shortly will be going down to Durban. From there all along the sea to Cape town. Staying over in all the bigger centers. If you have not yet ordered the book yet, please send me an e mail to [email protected] I was at Kyalami this past weekend and the book sales was a big success. Thanks to all the WD's that I also met there.

                                                              This cover photo was taken in northern Kenya
 
Attachments

  • Book Cover WD.jpg
    Book Cover WD.jpg
    132.3 KB
33404edb8d7879f8c48ee21351fc5fe3.jpg

Was good meeting you Schalk and thanks for the awesome book! Best of luck for your future travels.

Sent from my LG-D855 using Tapatalk
 
I will be delivering the book this week in Gauteng and then shortly will be going down to Durban. From there all along the sea to Cape town. Staying over in all the bigger centers. If you have not yet ordered the book yet, please send me an e mail to [email protected] I was at Kyalami this past weekend and the book sales was a big success. Thanks to all the WD's that I also met there.
 
Attachments

  • Book Cover WD.jpg
    Book Cover WD.jpg
    132.3 KB
WoW  WoW  WoW

Ek het nou net klaar gelees na ek 'n week terug begin het.
Ek is juis nou in Tergniet en was nogal lekker om al die bekende plekke in SA te sien en ook die manne soos Veldtie, Nicobie ens.

Schalk jy het weereens bewys mens hoef nie jonk, sterk en skatryk te wees om iets aan te pak en te doen nie.

Wanneer beplan jy om die volgende deel te begin?
 
MegaPix said:

Hi MegaPix Ek het nou my boek uitgebring en beplan on 'n sekere hoeveelheid te vekoop en dan binne die nabye toekoms in Europa te begin travel. Ek gaan ook daar my boek bemark terwyl ek toer om so doende die trip te finansier. Die boek verkoop fluks en ek gaan nou af Durban toe en vandaar Kaap toe om die boek af te lewer en die manne te ontmoet. Ek gaan natuurlik ook weer in Tergniet oorslaap op pad af. Groete Schalk.
 
schalk vd merwe said:

Gaan jy nou trailer sleep met al die boeke in?
TERG NIET.  :lol8:

Amper reg. Ek gaan my bike en die boeke op my bakkie laai en dan hier af saag see toe. Groete

Amper reg. Ek gaan die boeke en die bike op my bakkie laai en dan hier af saag see toe. Ek vind die boeke verkoop baie better as die bike met al sy stickers daar is. Ek kan dan somer ook 'n bietjie met my bike daar rond ry op my geliefde roetes. Groete
 
En in Europa?
 
Hotwire said:
schalk vd merwe said:
Gérrard said:
Ons wag vir jou  :thumleft:
Ek kom een van die dae af PE toe met die boek and all
Laat weet as jy hierdie kant is weer, sal plan maak om te kom...

Sent from my HUAWEI GRA-L09 using Tapatalk
Hi Hotwire I ry seker Maandag die13/06/2016 af Durban toe en daarna af al langs die see. Sal jou laat weet wanneer ek in PE sal wees. Kan jy dalk nog ouens kry om die aand te kom ? Sal dit waardeer. Groete Schalk
 
Hey Oom Schalk, Ek het uiteindelik jou boek gisteraand begin lees en sommer helfde geklap. Great RR.
 
schalk vd merwe said:
caconcepts said:

Dankie ek hoop jy geniet dit. Waar het ons ontmoet ?

Jy het die boek hier in Edenvale my werk, Canvas & Aluminium Concepts, kom aflaai. Gisteraand weer gelees en ons is nou oppad terug deur Sudan. :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky:
 
Nou onthou ek, seker maar die ouderdom. Ek wil jou nog kom sien om vir my nuwe saddle bags te maak. Lekker lees Groete
 
Ai Schalk jy het my vergeet in Brits :) maar moenie worrim se net hoe mask ek om n boek te kry  asb. Ek het vriende in Amanzintoti, is jy al daar verby? Sy kan ontvang en betaal dan kry ek by haar as jy nie n plan het vir Brits?

Sent from my SM-T231 using Tapatalk
 
Tom van Brits said:

Hi Tom ek het defnitief nie van jou vergeet nie. Gaan reel dat jou boek afgelewer word met die tyre trok sodra ek terug in JHB is vanaf die Kaap. Is nou al klaar op pad Grahamstown toe. groete.
 
Yes sorry guys, as Gerrard said will be in PE only by the 17/06/16. Looking forward to meet the PE guys at the PE drinks venue. Check on the thread to see where we meet. Welcome to sms or phone me on 082 490 6723.
 
Hi Schalk.
Just want to congratulate you on your firt leg completed of your trip. You are a example to many.  :eek:ccasion14: All the best with the rest of your trip.
I am also in for a book please. Will meet up when you are in Cape Town :thumleft:
 
Schalk just delivered the book to my place in Mossel bay.....such a quality print and I've already started on it!
He will be in MBay for a day or 2 so if anyone wants a copy I've got his cell number.... :thumleft:
 
Latest posts

Top