Living the Dream Solo Around the World Trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Beautiful Holland where my family came from in 1661.
 

Attachments

  • IMG_1672.JPG
    IMG_1672.JPG
    109.6 KB
  • IMG_1679.JPG
    IMG_1679.JPG
    158.7 KB
Here you can see in the enclosed area how much the water can go up or down. I have witnessed even 4 meters at a time but it could be more as well.
 

Attachments

  • IMG_1713.JPG
    IMG_1713.JPG
    101.2 KB
Wim 1 and Wim 2 with the auntie making us all sorts of lekker things down in the kitchen below.
 

Attachments

  • IMG_1718.JPG
    IMG_1718.JPG
    93 KB
  • IMG_1720.JPG
    IMG_1720.JPG
    70.6 KB
Notice my South African flag. I am proud of my country but not proud of our corrupt government. 
 

Attachments

  • IMG_1735.JPG
    IMG_1735.JPG
    108 KB
Jou toer gryp die verbeelding aan! Ek sou graag 'n kanaalboottoer wou doen in Europa eendag.

Lekker reis, en lekker kuier!
 
Ri said:
Jou toer gryp die verbeelding aan! Ek sou graag 'n kanaalboottoer wou doen in Europa eendag.

Lekker reis, en lekker kuier!
Hi Ri dit is iets wat ek ook nog van gedroom het. Ek moes dit mos al 3 jaar terug gedoen het maar toe gebeur live mos en ons kla nie. Ek het soveel fantastiese videos as ek hulle net kan kleiner kry. Kom ons kyk wat gebeur tussen nou en more.
 
Hierdie is nou weer beter as enige ander leesstof vir die volgende ruk, dankie dat jy die moeite doen en met ons deel en ek stem 100% saam oor 'trots op ons land'  :thumleft:
 
Tom van Brits said:
Hierdie is nou weer beter as enige ander leesstof vir die volgende ruk, dankie dat jy die moeite doen en met ons deel en ek stem 100% saam oor 'trots op ons land'  :thumleft:
Hi Tom ja ek wil nie die storie weg gee nie maar ek het baie getravel in 'n kort rukkie.Baie goeie stories wat nog gaan volg. Wonderlike mense ontmoet. daar is duisende bikers in Europa. Bikers dream. dit kom binne kort.
 
Tom van Brits said:
Hierdie is nou weer beter as enige ander leesstof vir die volgende ruk, dankie dat jy die moeite doen en met ons deel en ek stem 100% saam oor 'trots op ons land'  :thumleft:

+1 Dankie dat jy die moeite doen om met ons te deel! Interesante stories verseker!
 
Groot dank ook van my, volg jou nog een strook deur en geniet.
Wag vir die res.
 
schalk vd merwe said:
Ventana said:
Great to have you back online Schalk!  :sip:
Thanks mate. Another week off traveling then I will report again

Thanks Schalk! Don't push too hard! Enjoy the ride..

Looking forward to your report! :thumleft:
 
Top