Lows Creek is not your friend - Old Ox Wagon Route

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
m0lt3n said:
toe ek daai eerste foto sien toe dink ek: 'And on that day, no clutches were spared'

well done, lyk epic.
hoe het julle daai baie erge climb gedoen, die eerste foto met Mark. Momentum en gehoop jy vrek nie en val om en keer dat jou bike saam jou af kom nie, of het julle maar mekaar gehelp en so meter op n slag gevorder?
Almal was maar op hul eie aangewese. Ek kan nie vir almal praat nie, maar ek kon met momentum opkom tot ek stupid fout gemaak het en fiets gestol het.

Ek weet die 790 het reeds shaky reputasie vir clutch issues, maar die twee manne het daai clutches al vroegoggend begin verniel. Onkunde oor rider modes en zero meganiese simpatie het beide se probleem veroorsaak in my opinie.
 
die 790 het mos minder torque by laer revs, so hoort dan makliker te stol wat meen mens moet maar die clutch roer. Sou jy nie reken dit die 890 (plus jy het mos sprockets verander?) vs 790 (met dalk standaard sprocket?) wat ook groot impak op clutch abuse gemaak het nie?

Of eerder daai goed saam mechanical sympathy skep perfect storm?
 
Presies net so…..

MAAR!!
Mense maak uit asof die 790 nie teen lae revs kan ry nie. Dis nonsens. Oorgenoeg krag, miskien nie so lekker bruikbaar teen lae revs soos 990 of 1200 GS nie, maar genoeg om enige terrein gemaklik te ry. MITS jy jou bike en sy settings verstaan en reg gebruik.
 
We were now near Shiyalongubu dam and in search of beer…… which was nowhere to be found [emoji19]

571cf74c259c327c338b714edd3c551d.jpg
 
Noneking said:
If you ever meet this man, don’t believe a word he says…… at least not about a route you’re about to embark on with him! Run for the hills!

7d05efe631987505baa26bbadea95cfd.jpg

Canzius is the biggest sucker I know!  ;) Great man to ride with, but oh so gullible!! :imaposer:
 
And the ox wagons did not even have factory suspension  :imaposer:
Lekker riding  :ricky:
 
Just Blip It! said:
Noneking said:
If you ever meet this man, don’t believe a word he says…… at least not about a route you’re about to embark on with him! Run for the hills!

7d05efe631987505baa26bbadea95cfd.jpg

Canzius is the biggest sucker I know!  ;) Great man to ride with, but oh so gullible!! :imaposer:

;) ;)
 
Short Legs Syndrome - debilitating disease.........

Can you hear [member=4453]Just Blip It![/member]  laughing in his helmet??

f95b17b36c3ae28a7bc492039669a511.jpg

38a4eb7c8b794eab58704b7098744ce0.jpg

b0cde9aad359783a917ce6acfb02efc5.jpg
 
Can you hear [member=4453]Just Blip It![/member]  sadistically laughing in his helmet??

Fixed!!! ;)

We eventually get back onto tar again outside Barberton .  We enjoy a very late lunch and a couple of beers before heading home for a well deserved evening on the couch…..

a5dd8a5cc6861a292eb96a2d09230c4c.jpg

e72a9afa25eab58731a9e445608b8df9.jpg

cd6aea24139da898b0b9d047e45317fa.jpg
 
Noneking said:
https://www.youtube.com/watch?v=UOCW6L1DrP8&t=459s

Living life in the tough lane NK  :thumleft: Great video of a very tough, scenic ride  ;) Well done !
 
Top