Lowveld Dual Bike Adventure RR.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hey guys - thanks so much! Im not saying much - im busy with my full ride report with stats etc and lots of pics - thanks for all your comments! Pls hang in there for my report which will include lotsa pics from Moz as well ..
 
Mense, die feit dat hier nog nie n duisend posts was is eenvoudig - daar was omtrent geen WD's gewees nie. Aan die eenkant was dit kak maak verstaan mens dat hierdie nie in elke ou se begroting val nie - afterall was dit n fully paid holiday met die beste roetes wat ek OOIT gery het.

Rika (Rieks) - jy het seer sekerlik een van die grootse Adventure Biking events op die kalender hier beet.  Ek sal dit toeskryf aan jou absolute passie vir avontuur / biking / mense en weet hierdie is nog net die begin.  Ek stel voor jy hou die konsep dieselfde, dit was super lekker.

Die groot groep wat Swaziland / Moz gaan doen het - ek dink ons kan almal n boek skryf.  Vir die wat nie in Maputo (en buite wyke) was Sondag aand nie - julle het die mees ongelooflike ervaring gemis.

Ek sal deur my fotos werk en vir jou aanstuur Rieks.

PS:  Vir my kakbakmaatjies, dit was awesome.  Vir Cavinha, jy kan maar join jou bliksem :biggrin:
 
Dankie Honne se kierie!  :ricky: Oubaas se honne - maar dit was lekker!  :imaposer: Ek is besig met my report en fotos - more sal julle van my hoor! Nag ou grote!
 
spyt wk kon hierdie een nie maak nie. :-\ Dallie se vir my jy gaan dalk ook betrokke wees met die Pongola 500.... :peepwall:  :ricky:
 
Ek het my hulp aangebied maar wie weet dalk neem ek nog deel ook - ek weet net nie of ek in daardie ouens se kaliber is nie - ek dink die 500 is hectic!  :pot:
 
Congrats to Rieks on a very well organised event!  :thumleft:

That orange route on day two before lunch was some of the most spectacular riding I've done thus far!  Beautiful area that you live in, thanks for sharing it with us Gautengers!  :biggrin:
 
Thanks Lynn and well done on the skills challenge! Check out my story - its loaded and i am now busy with part 2 - Mozambique ...
 
More photos!

pbq4i.jpg


11gkpqt.jpg


2psggm8.jpg


11trl38.jpg


200qw7b.jpg


2hr1gf9.jpg


Smokes bike got tired and decided to have a rest!  :imaposer:

10fdtab.jpg
 
More the picture I remember of Smokes over the weekend  :biggrin:

LDBA2240.jpg


Those 2 x tumbles were pre-arranged - hy't hulle gevat vir die team omdat hy die meeste gesnork het en ons net 2 ure se slaap kon inkry :pot:
 
Hondsekierie said:
More the picture I remember of Smokes over the weekend  :biggrin:

LDBA2240.jpg


Those 2 x tumbles were pre-arranged - hy't hulle gevat vir die team omdat hy die meeste gesnork het en ons net 2 ure se slaap kon inkry :pot:
.  :imaposer: Jy bedoel jy en Marius (Ploegskaar)het my uit die slaap gehou met julle gesnork,onthou ek het evidence  :3some:
 
Top