Maart Trip vanaf 26ste

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

kwassi

Race Dog
Joined
Apr 7, 2008
Messages
3,985
Reaction score
8
Location
Randburg
Bike
BMW R1200GS
Sien die mapsource file aangeheg.

Dalk is daar honde wat gedeeltes van die pad wil saamry.

Veral die gedeelte van Swellendam af tot in Mbaai of gedeelte daarvan en dalk die dag trippie rondom George Knysna area.

Dis nog net 'n beplanning self nie eers seker of ek dit gaan doen nie.
 

Attachments

  • Maart 2012 trip.gdb
    255.9 KB
Top