Marico Scenic Ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ThysBasson

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
965
Reaction score
0
Location
Zeerust - North West
Bike
BMW R1200GS Adventure
Saterdag gaan ek en Jandup, met sy Cagiva en 'n vriend Frans, met sy Honda CRF450, bietjie die marico weer verken. Langs een stuk pad ry jy 4 keer oor die Marico Rivier, wat in volle vloed is, en 4 keer oor ander spruite. By Broekmansfontein is daar 'n 40 m waterval wat ongelooflik mooi is.
Ons gaan die Marico Bosvelddam besoek en deur die skema ry.

By Marico Oog sal daar gebraai word en dan weer deur die pragtige Bosveld met al die grondpaaie moontlik terug.
Ons gaan so 160km doen waarvan net so 15km teerpad sal wees.
 

Attachments

  • faceDSC_0006.JPG
    faceDSC_0006.JPG
    261.2 KB
  • faceDSC_0033.JPG
    faceDSC_0033.JPG
    237.5 KB
Top