McGregor

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,343
Reaction score
902
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Gister die familie met die voertuig uitgevat
Die paaie is te nat vir motorfiets, vir my

Ons Nasionale voëls by Swartrivierpad afdraai





Swartrivierpad weer erg gespoel en die nuwe brug gaan langer vat om te voltooi, dink die water die jaar is totaal en al te veel vir beplanning







Die staalbrug by Karwyderskraal en die watervlak hoog by brug





Theewaterskloofdam loop goed oor













Oral water uit die berge, Villiersdorp



Grondpad (modderpad) om tot voor Robertson en wegdraai McGregor toe, die plek is nat maar bly mooi - Koppies afdraai pad

































Wonder waar die stroom sy naam verdien het



Breederivier, baie water en loop sterk











McGregor









 
Hermanus vir Julie 180 mm totaal sovêr
 
Top