Me and the Guzzi

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Kuier so bietjie saam die Melkbos manne
 

Attachments

  • 9D7C0D58-F867-48CC-A359-DAEB5776396E.jpeg
    9D7C0D58-F867-48CC-A359-DAEB5776396E.jpeg
    853.7 KB
En hulle kyk vir die verkeerde BIKE. ::)
 
Hell thats a beautiful bike!  I have the best soundtrack in my neighborhood thanks to G!  :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Thanks almal. Sal later bietjie skryf watbek dink, maar soos ek gedink het die bike is naaaaise  :ricky:
 
Ek sien 'n paar bekendes.
[member=6265]Gerrard[/member]
[member=1845]MellowJo[/member]
[member=2208]Sprocketbek[/member]
[member=13208]Herklaas[/member]

En ook nog 'n engineer in die mix


Lekker bike Gerrard. Jammer ek kon nie draai maak nie.
 
Some thoughts after just a short ride. It fits, you dont sit on the bike you wear it. I like that. Ergonomics for me is good. Its light and nimble steady on the open road at speed. Screen could be bigger. Engin and gearbox is very smooth. Still have to figure out all the electronics. Its very different than any bike I’ve had. It has a good feel and so far no “o fok wat het ek gedoen nie”
 
Gelukkig is jou garage tools so oud jy KAN nie aan die bike spanner nie......bike is veilig :imaposer:
 
Disappointed you didn't leave a donut :p safe travels home.
 
::) ::) ::) ::)
Opskrif moet wees-- The Guzzi and I....... :peepwall: :peepwall:
Bitter geluk en veilige kilos! :thumleft:
 
Beauty and the beasts
 

Attachments

  • C808CC4D-4DFB-4166-B40D-39EA376FD013.jpeg
    C808CC4D-4DFB-4166-B40D-39EA376FD013.jpeg
    718.6 KB
Baie geluk Gerrad, sien uit om te hoor wat jou verhouding met haar gaan wees soos wat sy haarself stadig onthul
 
Jis G weereens congrats, jou lucky bliksem. Ek dink jy gaan elke kilometer enjoy.

Mooi ry!! :thumleft: :thumleft:

 
Lekker fiets [member=18936]Gerard[/member] , jy moet hom geniet en veilig ry.

NS: wat gebeur nou met my Teneré wat jy gezef het?  Vra namens 'n vriend.
 
Top