Me and the Guzzi

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
ETS said:
::) ::) ::) ::)
Opskrif moet wees-- The Guzzi and I....... :peepwall: :peepwall:
Bitter geluk en veilige kilos! :thumleft:

:imaposer: :imaposer: :imaposer:

Sien Prieska Hoërskool het jou mooi Ingils geleer [member=3042]ETS[/member]
 
Wolzak said:
En hulle kyk vir die verkeerde BIKE. ::)

:sip: Hey!, watchit!, daai bike het meer aandag gekry! okay?  :spitcoffee:
 
Herkules said:
Wolzak said:
En hulle kyk vir die verkeerde BIKE. ::)

:sip: Hey!, watchit!, daai bike het meer aandag gekry! okay?  :spitcoffee:
Settle Oubaas en gaan aan met die Roete beplanning na die Baviaans asb. :ricky:
 
Brekfis in die berge
 

Attachments

  • BAF95AC1-DBE5-4496-B48F-416B2B766021.jpeg
    BAF95AC1-DBE5-4496-B48F-416B2B766021.jpeg
    743.7 KB
Bike hanteer lekker deur die twisties. Baie lig met effense over steer wat jou kan uitvang.  Cruise control uitgewerk so seil nou lekker
 
Really nice looking bike :thumleft: :thumleft:
Enjoy the ride home
 
Ai jai jai, wat 'n mooi masjien. :drif:

Baie geluk oom, ek wens jou veilige ritte toe. Ek hoef seker nie die lekker toe te wens nie, sien dis al klaar daar. :lol8: :ricky:
 
Baie nice G  :thumleft:

the_BOBNOB approves  :thumleft:

Moet nou nie gaan en 'n sidecar aan hom vas bout nie  :peepwall:
 
Lekker G , geniet daai fiets . Daai regop tieties ....... :thumleft:
 
:thumleft: :thumleft: Veilige km's!!
 
Een van die mooiste bikes ooit.  Eendag…
 
Kuier so bietjie oor by Woody. Tiger8 het opgery om saam my terug te ry
 

Attachments

  • CA7D01D8-8729-4156-BF4E-81FDF8A0E211.jpeg
    CA7D01D8-8729-4156-BF4E-81FDF8A0E211.jpeg
    679.9 KB
Fenderbender said:
Lekker G , geniet daai fiets . Daai regop tieties ....... :thumleft:

Handverwarmers. Waarvoor tieties mos is  :lol8:
 
Wat maak die screen G? Genoegsaam vir ergste wind keer?
 
That is a good looking bike.
There's a guy round here somewhere with a military green one.
Yours is prettier.

Congrats & miles of smiles to you !👍
 
My hek kon amper nie wyd genoeg oopmaak toe die man binne ry nie. Daai smile was BUITE die helmet :imaposer:
Toe help ons maar met die tiete wat begin hang :pot:

Masr dis n prag stuk masjien . Kort net goue rims
 

Attachments

  • IMG-20210605-WA0013.jpg
    IMG-20210605-WA0013.jpg
    86.3 KB
  • IMG-20210605-WA0015.jpg
    IMG-20210605-WA0015.jpg
    135.4 KB
  • IMG-20210605-WA0016.jpg
    IMG-20210605-WA0016.jpg
    191.6 KB
Top