Melkbosstrand se club Stof

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tim

Pack Dog
Joined
Jun 5, 2007
Messages
171
Reaction score
0
Location
Melkbosstrand
Bike
KTM 990 Adventure
More Manne en manninne

Ek en my vrind wil bietjie Saterdag of Sondag so veel as moonlik grondpaaie aanpak van hier uit Melkbosstrand.  Ek wil nie besonders vêr ry nie, maar ek wil baie ry.  Enige lekker grond paaie wat iemand kan aan beveel?  Ek weet Cederberge en so is nice, maar ek wil nie 200km teer of goeie grond ry voor ek daar is nie, wil sukkel van die begin af.  So 5 tot 6 ure trip? Enige idees of voorstelle?
 
Top