Memel Overnighter 18 Jan 2014

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Herminator

Race Dog
Joined
Sep 19, 2012
Messages
618
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT 660 Z
Goeie Paaie, Moelike Paaie, Scenic Paaie
Net n klomp lekker Paaie

Memel is regtig n lekker biking destination, die Memel Hotel
baie gasvry en die ou agter die bar het klomp routes en informasie
Die Kamers skoon en die storte warm

Sal weer moet terug gaan om al die paai klaar te maak

En nou die kiekies

Die Groep


Die eerste streep stof


Tea Break

 
N paar waterscrossings ook net om jou voete na te maak


Ons moes DAAAAR gewees het


Ons was nie die enigste bikers in Memel nie


Raak wakker die Son trek water
 
Die Ster van die trip, My Bike


Dankie Memel, dit was lekker
 
Herminator. Gaaf om julle daar te sien.
My "cruise controll" mod het toe mooi gewerk.  My gewrig is nog lekker seer, maar ten minste was die trip huis toe sonder issues.

Ons wil terug gaan vir De Beers pas.

Vertel ons bietjie meer van die modder op  jou bike se fairing. LOL

 
Dit het mos so bietjie gereen Saterdag aand.

Toe stall daar n GS voor my op n moderige afdraende, toe drop ek my bike om die GS te spaar
Bike land toe op my voet, so nou het ek ook n knock weg
 
Ek het die roete attach
Die een is van Joburg tot Memel, en dan is die moelike loop ook ingesluit
 

Attachments

  • Memel ride-Day1(1).gdb
    61.7 KB
great photo,s little bit to difficult for the toppies from the baai    thanks for sharing
 
      Dis mos moeilikheid soek om hekke af te haal.Behalwe dit,lyk dit na n lekker trip.Mooi wereld daai.
 
Bokveld said:
       Dis mos moeilikheid soek om hekke af te haal.Behalwe dit,lyk dit na n lekker trip.Mooi wereld daai.

Dit was n servitude pad wat nie gesluit mag gewees het nie
Toe ons deur was het ons allles weer aanmekaar gesit, was net die een hek ;D
 
Top