MRK Miller
Pack Dog
Foto van die hek wat ons vooruitgang gestuit het. Dis blybaar n plek waar hulle studies oor luiperd en hiena gewoontes doen om te kyk hoe kan boere en die preditore beter saamleef. Mens moet blybaar natuurbewaring kontak as jy daar wil deur. Ook maar goed ons het omgedraai. Die plek blykbaar vol kamaras soos op foto kan sien. Ook nie seker of die klr vinniger as n luiperd is nie :imaposer:. Nou dis al wat ek wil sê daaroor. Nogmals dankie vir n lekker lees rr