Middagete in die Sederberge met "Bekendes"

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Quote :
Andy neem fotos van my sonder om die knoppie te druk .

Is nie man !

Is dit nie dan jy nie ?

Baie gaaf om jou weer te sen.
Jammer jy konnie saam met ons terug deur Sanddrif kon ry nie.

Ek kan nie glo daardie foto wat ek geneem het met jou kammera nie gewerk het nie !
Jammer !

Andy by now you should know that most of my remarks are tongue in the cheek ones even though they are always based on the truth.

You are a highly appreciated friend and personality on Wilddogs.  :3some:
 
gwild said:
Dankie Sakkie nou is ek lekker jaloers, amper tyd vir my om te ry  :thumleft:

Ek kan ook nie wag dat jy nou weer moet reg wees nie. Hoop dis betyds vir die skool vakansie.

Dankie vir die komplimente oor die foto's
 
Aan almal wat so vinnig was om te "reply" dankie vir die waardering.  :)
 
Andy660 said:
O ! en Mnr, ?
Wat se woord is " BREKFIS" Ek sien die Afrikaans ryers gebruik die woord dees dae baie ?

Seker die ouens wat net pap by die huis kry en dan breakfast by Ocean Basket gaan eet.......dis eintlik net 'n raaiskoot!

Ons onderwysers sukkel maar met sekere outjies  :lol8:
 
Andy660 said:
O ! en Mnr, ?
Wat se woord is " BREKFIS" Ek sien die Afrikaans ryers gebruik die woord dees dae baie ?

One of those words commonly used in Afikaans that makes me feel like I'm eating something seasoned with sand. However, as I said commonly used and actually spelt 'brekvis'.
 
As always.....Flatout delivering another really Gr8 RR with really awesome photos. Thanks Sakkie for always putting a lot of effort into your RR's ;)

Really looks like you had a wonderful day out in the saddle.
 
Freakin awesome fotos!!!

Baie dankie  :thumleft:
 
Soos stout kinders in die water...Vandag my eerste regte diep water gery - op die grondpad tussen Matjiesrivier en Ceres poort! Dit het goedgegaan - MAAR wil nie dink wat alles kan fout gaan nie! Ons het ook n GROOT BMW groep daar gekry...Toe ons stop net uit Bainskloof by Breerivier Saterdagoggend was dit 3 grade..Maar het toe n heerlike dag geword.
 
Wildewil said:

Het ek vir julle in Ceres by die Wimpy gekry?
 
Bring It On said:
As always.....Flatout delivering another really Gr8 RR with really awesome photos. Thanks Sakkie for always putting a lot of effort into your RR's ;)

Really looks like you had a wonderful day out in the saddle.

Shaun, without your compliment a ride report won't be complete! Thanks for always being such a positive person.

Expecting you on the next ride.  :ricky:
 
Flatout said:

I have learnt a lot from the "Positive" & "Can Do Attitude" that you posses.  ;)

Really looking forward to being able to join you guys again out on a ride into the mountains again....as soon as Time will afford me the opportunity.  ;) ;D
 
Jammer julle het nie n mooi foto vir tour geneem v daai oorsese toer meisie nie, sy het regtig mooi vertoon met haar klein boudjies  :peepwall: En dan is die GSA ook nou mooi ingelyf na ons Eselbank oor is opad terug  :thumleft: Dankie manne vir die lekker nonsens praat soos gewoonlik en tour soek nou nog die sleutels van daai nuwe LC GSA om n draai te ry  :imaposer:  :imaposer:
 
Flatout (like a lizard drinking water) baie dankie dat jy wel so baie gestop het en fotos van my groot-word wereld geneem het.  Darem maar pragtig!  :thumleft:
 
Top