waco-jaco
Pack Dog
More Manne,
Ek beplan on staredag oggend Parys toe te ry vir n bachelors. Is daar dalk enige grond paaie wat ek kan ry soontoe, hoe ver is dit en hoe lank sal dit min of meer vat? Wil nie daar aan kom dan is al die drank klaar nie :ricky:
Dankie