Heimer said:Dis mos hoe ou litte weer geghries moet word.
Mooi julle en volpunte vir Nannie
Daai pas is niemand se maat nie.
roxenz said:'n Paar kaarte aangeheg van ons roete. Ons ry 10 April vanaf Jeffreysbaai na Hogsback. Slaap 2 nagte oor op Hogsback, so die 11de is oop vir "site-seeing". Ry 12de na Rhodes. Oorslaap plekke is vas, maar roetes kan verander! ;D
Captain Zef said:A nice photo of me the last time i was on Katberg pass :biggrin:
Fugly said:Captain Zef said:A nice photo of me the last time i was on Katberg pass :biggrin:
:laughing4: I took that photo Cappie!
Nice RR I have lovely memories of that pass. I used to ride it a few times every year when I stayed over at Katberg for xmas or new year.
weskusklong said:Windmakerig die twee van julle,sou dink die ligte fietse sou die hel bietjie makliker maak,toe nou nie die geval nie.
Pragtige area,behalwe daai vrot pad(word sekerlik nie baie rond gekyk nie)
Lekker gelees en gekyk :thumleft:
Hitman said:Wel gedaan julle, veral Mev Vis Arend!! :thumleft:
Dankie vir die deel. Ek wil lank al daai dele besoek... en daai pad sal my heelwat plesier gee. ;D
Ek gaan so ietsie beplan en dan bietjie raad vra... :deal:
Enter your email address to join: