Montagu, Middelpos, Wuppertal, Langebaan

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duster

Race Dog
Joined
Apr 23, 2010
Messages
1,398
Reaction score
0
Location
Naboomspruit, Limpopo
Bike
Yamaha Super Tenere
'n Vriend wil in daai omgewing gaan ry en wil graag weet of die volgende roete 2 op, doenbaar is.  Hy ry 'n 1100GS.

Montagu na Middelpos en daar oorslaap.  Dan Middelpos na Wuppertal deur die Tankwa oor Gannaga pas en in Wuppertal oorslaap, en dan van Wuppertal na Langebaan oor die Pakhuispas pad.  Julle wat daai omgewing goed ken, gee bietjie raad asb?

Groete

Duster
 
Top