More kerels!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

African child

Pack Dog
Joined
Feb 10, 2009
Messages
219
Reaction score
0
Location
Highlands - Grabouw
Bike
KTM 690 Adventure
Hou al n hele ruk die site dop om te leer van die manne wat weet, maar moet seker bietjie gesig wys. Ek het eers n KLR 650 gery maar nou verander na n 2005 Varadero. Weet nou nie regtig of dit nou n upgrade of n downgrade is nie want my hart le maar by die KLR tog geniet die Blond (wat meeste tyd saamry) die gerief van die Varadero se sagte sitplek en spasie. My droomfiets bly seker maar n KTM 950 adv......eendag....
 

Attachments

  • KOO 020 (Medium).jpg
    KOO 020 (Medium).jpg
    100.3 KB · Views: 134
Top