Most interesting route from Greyton to Barrydale?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

detour

Pack Dog
Joined
Sep 26, 2011
Messages
286
Reaction score
8
Location
Wellington
Bike
BMW (all models)
Kan iemand wat daardie omgewing goed ken bietjie raad gee?  Soveel grondpad as moontlik en 'n paar tegniese uitdagins sal welkom wees.

Van Montagu af loop daar 'n grondpad langs die Kinga rivier tot waar hy na die Grootrivier split.  Volgens T4A loop daar 'n pad (privaat) van daar na die Poortjieskloof dam.  Op T4A lyk dit na 'n lekker pad om te probeer ry.  Kan mens by iemand toestemming kry om daar te ry?
 
Top