MOTUL Tour of Legends - a photo report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Amazing trails and scenery, looks like an epic experience!
Well done to all who made it to this historic event.
Thanks Canz for the beautiful pics and lekker videos.
Seriously regret missing this.
 
My bydrae; Saterdag oggend, battery probleme, sé vir die res om te ry ek sal opvang, kom uiteindelik aan die gang, net buite Utrecht, GPS dood :cyclops_ani: volg fietse se spore, gaan goed, by een van die talle plaas hekke wat werk met behulp van n stok, die druk tussen die exhaust en tail piece in, kry die fiets nie uit nie, ry mos alleen, kry die stok los van die hek af en kry dit uit. Laat waai, kom by die klipperige opdraande uit op die rooi roete, sit die fiets op sy sy neer, tel op, klip tussen die caliper en die frame wat vas sit, kry dit uit, eerste modder gat geen agter rem nie agv die klip wat die caliper oop gedruk het, pomp die rem en oorleef, tel die pas op, mis die afdraai na die berugte water kruising toe, ry vir n uur aan, geen selfoon sein, as ek iemand vra, dan is die antwoord "Zulu". backtrack vir nog n uur, kry twee Namibiese veldren kampioene, volg hulle, of probeer, Kom op nog n verlore siel af langs die pad, moed opgegee, reel vir hom dat die backup hom kom kry. Vat n breuk by die laaste klim, vaar goed tot by die laaste klim, uit op my voete, help n mede hond wat se fiets dwars in die pad lé, hiert hier kom een vd "sweepers" deur, gly rond en ry die man se screen mors af. Kom uiteindelik bo en kry almal bymekaar en mik vir Wakkerstroom, net laat my brandstof lig moet aankom. Oorleef, eet middagete om 17h00 in Wakkerstroom en maak die call om teerpad te ry terug Dundee toe, kom 20h00 die aand daaraan net betyds vir prys uitdeling, ek dink amper ek het my skoonma dalk gesien in Wakkerstroom ook ,lol.
Sondag het darem sonder enige insidente afgeloop, baie geniet die naweek.
 
Attachments

  • IMG_E0216.JPG
    IMG_E0216.JPG
    569.3 KB
WillemInsit $ said:

En ek dog daai Anton ou het ń slegte Saterdag gehad…….[emoji48]
 
Noneking said:

Reeds hy wat ons op die pad gekry het.
 
Nou voel ek sommer beter oor my naweek.

Ek het self gesukkel met bike wat nie wou start nie, en toe frame boute verloor dat bike so bietjie oop knak, en toe volgende dag papwiele...maar jou dag was erger.

Ek het nogal gedink oor die manne wat die erge water kruising en hill climb gemis het perongeluk, dat ek nogal speit sou wees, daai was die hoogtepunte van die trip, die ervarings wat mens nie sommer net orals uit krap nie.
 
m0lt3n said:

Deel van die pret, lag nou daaroor, water kruising was n hoogte punt al wat pla, die recce roete se fotos was die laaste klim van bo af gery gewees,  :eek7: Altyd lekker die tipe van avonture.
 
Noneking said:
Last sunrise in Dundee

1129c6ce0a68ff1c73713fd4dc2764cd.jpg

moet se ek is nie n groot bier-tent-kuier-tipe-ou nie maar het vrek lekker gekuier die naweek.
Almal se bike oorlog stories was lekker om te luister.

Dit moes omtrent 'n mooi geraas gewees het in die oggende as daai bikes op start  :thumleft:
 
After breakfast we said our goodbyes to old and new friends and had a fantastically scenic ride to Wakkerstroom.

e0414f59e4a5c2ffe216c1f375e84cb7.jpg
 
We were about 5km from Jan Du Toit's Country Trax and the decision was made to see if he had coffee and fix the punctured tube on the green lawns

62a14e5ace5e40b21f5e4a5717cb0314.jpg
 
Lunch stop in Chrissiesmeer.

Ominous clouds which luckily didn’t get us wet on the last stretch home.

f7622b7102383e6a73ce24cc149855b0.jpg

d693c5367819c6dd2a0753b0aa514af5.jpg
 
Top