My 990 Solo Report !!! To the Plaas and back !

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

PEET WEET

Race Dog
Joined
Jun 28, 2011
Messages
1,480
Reaction score
0
Location
Tweebuffelsmeteenskootdoodgeskietfontein
Bike
KTM 950 Adventure S
Well I decided to take the 990 to the Farm this morning from Welkom instead of the Bakkie ......

what a bad idea cos the wind was blowing so hard you could not do anything above 120 kays cause it felt like the front wheel wanted to wash away !!  :-\   And the wind blew a moerse lot of sand into my eyes and you could bearly see in front of you at some times .....  :eek7:

Just outside town there is a big mine dam called flamingo lake and the wind was so bad it looked like the ocean with the waves!! Also next to the pan is the old Flamingo Golf course that now turned into plastic heaven with all the jumps and whoops .... Nice riding with the 990 if you're carefull with some nice big uphills  ;D
 

Attachments

  • DSCN2206.jpg
    DSCN2206.jpg
    295.5 KB
  • DSCN2205.jpg
    DSCN2205.jpg
    300.8 KB
  • DSCN2210.jpg
    DSCN2210.jpg
    303.8 KB
  • DSCN2211.jpg
    DSCN2211.jpg
    251.7 KB
  • DSCN2204.jpg
    DSCN2204.jpg
    283 KB
Look how the wind is blowing  ...... You will See from the pics that this was once a resort with a super tube,big pools,Boat club,camping grounds and chalets !!!! ALL GONE !!! Thanks to the local government pumping sourage into the dams !!  :'(
 

Attachments

  • DSCN2202.jpg
    DSCN2202.jpg
    260.8 KB
  • DSCN2203.jpg
    DSCN2203.jpg
    281.4 KB
  • DSCN2207.jpg
    DSCN2207.jpg
    255.6 KB
  • DSCN2209.jpg
    DSCN2209.jpg
    244.5 KB
  • DSCN2208.jpg
    DSCN2208.jpg
    267.4 KB
  • DSCN2207.jpg
    DSCN2207.jpg
    255.6 KB
This was once a Beautiful Golf coarse but all is gone !! Makes for lekker riding and pics though !! :thumleft:
 

Attachments

  • DSCN2212.jpg
    DSCN2212.jpg
    321.6 KB
  • DSCN2213.jpg
    DSCN2213.jpg
    293.8 KB
  • DSCN2215.jpg
    DSCN2215.jpg
    261.2 KB
  • DSCN2216.jpg
    DSCN2216.jpg
    270.9 KB
  • DSCN2214.jpg
    DSCN2214.jpg
    296 KB
  • DSCN2217.jpg
    DSCN2217.jpg
    278 KB
Garry Player het die golfbaan ontwerp in die laat 80's en dis wat ons regering van die mooi plek dink !!!! Agter die pan is n dump site amper so groot soos ons mall... hoop die fokken plek brand af vir all wat ek omgee  !! I the people could only see how it looks !!! Its a mooerse dumpsite with anything from rubbish to dead animals and raw sourige !! Very sad if you know what it used to look like  :dousing:

For all the guys worrying about their 990's running to hot  ..... Don't worry my temp ran 3 - 2 marks from the top with a tail wind .... Just the way they are  :thumleft:
 

Attachments

  • DSCN2224.jpg
    DSCN2224.jpg
    238.4 KB
  • DSCN2225.jpg
    DSCN2225.jpg
    254.2 KB
  • DSCN2226.jpg
    DSCN2226.jpg
    275.9 KB
  • DSCN2227.jpg
    DSCN2227.jpg
    380.7 KB
  • DSCN2228.jpg
    DSCN2228.jpg
    261.4 KB
Wanted to get to the mine dams !!! But the security was watching me already so I gave that a skip this time !!

Nother farmer made this big speed bump right in the 2 spoor road we use ... Think its to slow down the taxi's going through his land ..... JUMP Almost caught me out on the 990.....  :eek7: Keep forgetting about it  ;D
 

Attachments

  • DSCN2229.jpg
    DSCN2229.jpg
    245 KB
  • DSCN2230.jpg
    DSCN2230.jpg
    248.5 KB
  • DSCN2233.jpg
    DSCN2233.jpg
    265.4 KB
  • DSCN2234.jpg
    DSCN2234.jpg
    294.1 KB
  • DSCN2235.jpg
    DSCN2235.jpg
    289.7 KB
Here I am at one of the big pans called RIETPAN !!! When its dry you can have a lot of fun on the plastics here  :ricky:  but I could not get too close on the 990 cause the ground is wet underneath and with the Scorpions on I was not in the mood for digging a 210KG bike out of the mud !!!

Hard to believe that a place can look like the desert here in the FREE STATE !
 

Attachments

  • DSCN2241.jpg
    DSCN2241.jpg
    232 KB
  • DSCN2240.jpg
    DSCN2240.jpg
    258.5 KB
  • DSCN2239.jpg
    DSCN2239.jpg
    280.4 KB
  • DSCN2237.jpg
    DSCN2237.jpg
    269 KB
  • DSCN2238.jpg
    DSCN2238.jpg
    200.6 KB
  • DSCN2236.jpg
    DSCN2236.jpg
    250.4 KB
These pans is much better on the 690/530 but on the 990 I was a bit chicken to go closer to the centre !! :p

Heat gauge still high !!
 

Attachments

  • DSCN2248.jpg
    DSCN2248.jpg
    289.9 KB
  • DSCN2253.jpg
    DSCN2253.jpg
    309.8 KB
  • DSCN2252.jpg
    DSCN2252.jpg
    314.1 KB
  • DSCN2251.jpg
    DSCN2251.jpg
    328.5 KB
  • DSCN2250.jpg
    DSCN2250.jpg
    341.5 KB
  • DSCN2249.jpg
    DSCN2249.jpg
    357.4 KB
Op die wennakker by die plaas !!! Stroop nog. Maar in die wind is dit maar kakkerig.Lekker dik sand maar die scorpions is nie te lief vir die dik sand nie !!! Die MITAS E 10 wat ek op gehaad het is baie beter in die sand maar dis ook maar al ...... Ek sal nie 990 weer ander tyers opsit as die Pirelli Scorpions nie want dis Beter op die teerpad,maar dieselfde as die E 10/TKC's op die grondpad en in die klippe maar nou vanselfspreekend swakker in dik sand of modder !!

Maar ek reken mens Verloor meer op die Teerpad en Mooi Grondpad met die E 10/TKC's as wat mens verloor met die Scorpions in die sand en modder en boonop gee hul meer kilos !  O0
 

Attachments

  • DSCN2263.jpg
    DSCN2263.jpg
    322.2 KB
  • DSCN2262.jpg
    DSCN2262.jpg
    321.8 KB
  • DSCN2261.jpg
    DSCN2261.jpg
    366.7 KB
  • DSCN2256.jpg
    DSCN2256.jpg
    331.1 KB
  • DSCN2255.jpg
    DSCN2255.jpg
    333.8 KB
  • DSCN2254.jpg
    DSCN2254.jpg
    297.8 KB
  • DSCN2257.jpg
    DSCN2257.jpg
    294.7 KB
PW met die wind wat vandag waai gaan jy helfte van jou oes in Brandfort moet gaan haal  :biggrin:  Ek sien jy was bietjie in die rough op die golfbaan gewees.  Hoe lyk die putting greens deesdae.  Julle moet julle grondbelasting betaal dat daai manne bietjie voor kan kom met die werk  :pot:
 
Gronbelasting se gat ou pappie !!!! Die manne betaal hul niks want die regering gaan dit ook steel en nog groter karre koop !!!  :imaposer: :imaposer:

Darm nie my grond nie ...... My pelle sin !!!! Ek hou maar net die lande skoon !!! :lol8:
 
Ja maar hulle wil ook gemaklik in 'n swart Mercedes kan ry as hulle kom kyk hoe gaan die plek tot niet.  :pot:  As dit nou 'n veeplaas was was julle in die moeilikheid want nou werk net die bul,  daai windpomp is poerdes en gaan nie maklik weer werk nie soos hy nou daar staan.  Hoeveel ton stroop julle?
 
LEKKER DIK SAND !!!   :pot:

Hoop jul enjoy die pics  :thumleft:
 

Attachments

  • DSCN2257.jpg
    DSCN2257.jpg
    294.7 KB
  • DSCN2265.jpg
    DSCN2265.jpg
    280.1 KB
  • DSCN2266.jpg
    DSCN2266.jpg
    330.2 KB
  • DSCN2268.jpg
    DSCN2268.jpg
    315.8 KB
  • DSCN2273.jpg
    DSCN2273.jpg
    292 KB
  • DSCN2275.jpg
    DSCN2275.jpg
    329.3 KB
  • DSCN2280.jpg
    DSCN2280.jpg
    254.7 KB
Dorsland said:
Ja maar hulle wil ook gemaklik in 'n swart Mercedes kan ry as hulle kom kyk hoe gaan die plek tot niet.   :pot:  As dit nou 'n veeplaas was was julle in die moeilikheid want nou werk net die bul,  daai windpomp is poerdes en gaan nie maklik weer werk nie soos hy nou daar staan.  Hoeveel ton stroop julle?

Jong hierdie is van die beter welkom lande met n Keerlaag hier en daar op plekke !! Varieer baie maar swakste so 4.7 en beste tot 7.8 !! Maar die  gemiddeld staan darm so net oor die 6 .....Manne is Baie dankbaar maar dis maar net omdat ons baie vog gehaad het van laasjaar se 1000mm. Vanjaar egter bitter min reen gehaad. Daar waar ons  4- 5 ton stroop so rondom 160mm gehaad vir seisoen maar op die 7 ton lande darm so 300mm !!!


Manne raak nou lekker mal met grondpryse en huurgelde ..... Wag net laat ons n ordentlike vrystaat droogte kry dan gaan die kak spat want ons het 3 bitter lekker jaare gehaad maar na vanjaar is daar nie ondergrondse vog nie. Hoop regtig dit reen mooi die seisoen !
 
Ek hijack nou erg jou storie maar ek stem.  Ons het nou so 8 of 9 redelik nat jare gehad en die manne het beeste aangekoop of teruggehou en kuddes vergroot.  Ander het weer swakker gronde omgeploeg en geplant wat glad nie geplant moes gewees het nie.  Die voorspelling is hoeka vir 'n paar droeër jare voorentoe en dan gaan daar 'n paar manne bubbles hap. OK belowe ek is nou klaar boer gepraat.  Nou praat ons weer los Vrystaat sand en jou KTM.  Laat waai ...
 
Dorsland said:
Ek hijack nou erg jou storie maar ek stem.  Ons het nou so 8 of 9 redelik nat jare gehad en die manne het beeste aangekoop of teruggehou en kuddes vergroot.  Ander het weer swakker gronde omgeploeg en geplant wat glad nie geplant moes gewees het nie.  Die voorspelling is hoeka vir 'n paar droeër jare voorentoe en dan gaan daar 'n paar manne bubbles hap. OK belowe ek is nou klaar boer gepraat.  Nou praat ons weer los Vrystaat sand en jou KTM.  Laat waai ...

Nee ek kla met die pics !! Praat boerdery dis mos maar ons brood en botter
 
Thanks for the report Peet.

Flamingo Dam, now that brings back some memories. Welkom has changed so much these days. I guess there are a lot of empty houses as well these days.
 
Top