My 990 Solo Report !!! To the Plaas and back !

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ja Peet, ek het self vandag Vrystaat toe gery, Kroonstad om presies te wees. Die wind het inderdaad 'n man amper van jou fiets af gestamp. Tipiese droe Augustus winde wat ons vroer jare gekry het. 'n Man hoop net dis 'n aanduiding dat ons 'n goeie reenjaar gaan he.
 
Vaalseun said:
Ja Peet, ek het self vandag Vrystaat toe gery, Kroonstad om presies te we es. Die wind het inderdaad 'n man amper van jou fiets af gestamp. Tipiese droe Augustus winde wat ons vroer jare gekry het. 'n Man hoop net dis 'n aanduiding dat ons 'n goeie reenjaar gaan he.

+ 1 !! Ja nee hoop ook maar ons kry goeie reen !!
 
Daai lyk lekker!

Nou moet ek net by jou uitkom om saam jou daai plekke te ry. En dalk daai ktm try aanvat :peepwall:
 
Klim af jou bike en gaan boer biekie!!  :mwink:

Goudveld was my operating area bru ., . . . nou chill ek tussen die canola en snoekvis!  :drif:
 
Nice report. Die wind was rof. Het self vandag Schweizer toe gery vir n veiling, met n pillion.

Dink net as jy vandag se wind moes trotseer op oop trekker en n Slattery stroper...
 
Sandban(g)k said:
Daai lyk lekker!

Nou moet ek net by jou uitkom om saam jou daai plekke te ry. En dalk daai ktm try aanvat :peepwall:

Jy beter !!! Gaan jou n Pm gooi na volgende naweek,gaan net gou sani weer doen volgende naweek  :ricky: Maar naweek daarna van die 25'ste gaan ek en 2 pelle op 3 990's ry van welkom  tot in bloem by n pub en n lekker dik steak eet en 2 koues    O0  Round trip van so 350 km. Gaan jy ons join ??

Swanniebraai said:
Klim af jou bike en gaan boer biekie!!  :mwink:

Goudveld was my operating area bru ., . . . nou chill ek tussen die canola en snoekvis!  :drif:

Was my afdag jong !!! Lyk my meer manne ken my VALLY as wat ek gedink het  :3some:

RedGSA said:
Nice report. Die wind was rof. Het self vandag Schweizer toe gery vir n veiling, met n pillion.

Dink net as jy vandag se wind moes trotseer op oop trekker en n Slattery stroper...

Ja die wind was regtig maar kakkerig   :p   O Hel nee ..... SLATTERY EN FIAT 640 was my voorland reg deur skool en Varsity ... Dis ma hoe ek sakgeld gekry het by PA   :lol8:
 
Ek het 4-uur by die huis gekom van my trip Kroonstad toe. Half sewe kry ek 'n oproep: "Baas, die plaas brand". Spring in die bakkie en jaag weer Kroonstad toe. Kom 10-uur daar, en dit lyk soos die oordeelsdag. Dit lyk omtrent of die hele noord-oos vrystaat brand. Die wind is gewldig sterk, en die boere het omtrent nie 'n kans nie. Het nou net weer by die huis gekom. Het een plaas huis gesien wat brand. Ek self genadiglik geen skade nie, maar sover die oog sien is daar rooi gloede van verskeie brande. Ek hoor op die nuus van soortgelyke brande in KZN.
 
Hoekom het jy 'n GPS nodig  ???

Verdwaal jy so biekie tussen die mielie lande  >:D >:D
 
Thanks PW, lekker RR.  Dis maar kak om te sien hoe Welkom deur die gat getrek word, pas goed by die gesegde bo bont en onder vol stront.  As jy hierdie fucknuts nie heeltyd dophou gaan jaag hy kak aan op ander plek, soos die gholfbaan.

Laaste keer wat ek sulke sanderige mielielande gery het was in die Hoopstad omgewing.  So mal boer (dink hy is Sandman op die forum met n 950Adv) het so 30 van ons op n roete deur sy plaas gevat teen nekbreek spoed.  Ons was buiten hom net 3 x manne oor op die einde, die ander 27 het binne n km omgedraai - hulle was eintlik heel slim :biggrin:  

Op die oop sandpaaie (met fokken diep ruts) het hy sommer rustig met die een hand @ 160 gery :eek7:  In die mielielande het jy @ 80 gery en die volgende oomblik 30 met terwyl daai wiele seker 2 voet wegsak in die sand.  Vra maar my mede ryers Cocky & Orange Swifty, ons het daai dag aan die kabels gehang wat skrik vir fokol - die pas was so vinnig daar was nie tyd om te worry of jy n plaas gaan koop - as jy in daai sand af-'tap' maak die bike se kop soos daai rodeo bulle in Amerika.

Praat van brande - het gister vanaf Oos Vrystaat deurgery na Harrismith / Normandien omgewing.  Van 10 uur die oggend dik rookwolke al sien nader rol, laatmiddag begin boere teekom in die Memel omgewing wat laat weet het hulle lande en voer het alles afgebrand, sommige se huise en skure ook.  Van die beeskuddes het in los groepe rondgedwaal op publike paaie.  Die wind was ontsettend sterk en jy kon sien die manne het nie meer geweet watter kant om te gaan keer nie.  Hoop maar regtig die wind het later gaan le.
 
Vaalseun said:
Ek het 4-uur by die huis gekom van my trip Kroonstad toe. Half sewe kry ek 'n oproep: "Baas, die plaas brand". Spring in die bakkie en jaag weer Kroonstad toe. Kom 10-uur daar, en dit lyk soos die oordeelsdag. Dit lyk omtrent of die hele noord-oos vrystaat brand. Die wind is gewldig sterk, en die boere het omtrent nie 'n kans nie. Het nou net weer by die huis gekom. Het een plaas huis gesien wat brand. Ek self genadiglik geen skade nie, maar sover die oog sien is daar rooi gloede van verskeie brande. Ek hoor op die nuus van soortgelyke brande in KZN.

ja die goed maak net kak as die wind waai.hel weet hoekom ! Ekt laas donderdag self brand geslaan tot laa by n ander maat van my..Ekt loop  vassit ooknog met die brandkar wat ons gesleep het agter die bakkie en amper n trok gebrand,die vlappe by my agterwiele het net net begin smelt   >:D
hoop jul nie te veel skade gekry !
Sterkte

Bossiekop said:
Hoekom het jy 'n GPS nodig  ???

Verdwaal jy so biekie tussen die mielie lande  >:D >:D

Gaan skyt jy opi ys jou Fynseun ! 8)
 
Hondsekierie said:
Thanks PW, lekker RR.  Dis maar kak om te sien hoe Welkom deur die gat getrek word, pas goed by die gesegde bo bont en onder vol stront.  As jy hierdie fucknuts nie heeltyd dophou gaan jaag hy kak aan op ander plek, soos die gholfbaan.

Laaste keer wat ek sulke sanderige mielielande gery het was in die Hoopstad omgewing.  So mal boer (dink hy is Sandman op die forum met n 950Adv) het so 30 van ons op n roete deur sy plaas gevat teen nekbreek spoed.  Ons was buiten hom net 3 x manne oor op die einde, die ander 27 het binne n km omgedraai - hulle was eintlik heel slim :biggrin:  

Op die oop sandpaaie (met fokken diep ruts) het hy sommer rustig met die een hand @ 160 gery :eek7:  In die mielielande het jy @ 80 gery en die volgende oomblik 30 met terwyl daai wiele seker 2 voet wegsak in die sand.  Vra maar my mede ryers Cocky & Orange Swifty, ons het daai dag aan die kabels gehang wat skrik vir fokol - die pas was so vinnig daar was nie tyd om te worry of jy n plaas gaan koop - as jy in daai sand af-'tap' maak die bike se kop soos daai rodeo bulle in Amerika.
:lol8:
:lol8:
Ja nee dit klink na Janus en Pietie Labuschagne van Hoopstad ! :imaposer:
Hulle is so 60 kilos van My af ! Ek hoor ok hulle is 2 mal ouens op bikes !
 
PEET WEET said:

Janus ja.  Hoe de fok kan ek daai naam ooit vergeet 8)
 
Top