My hart bloei!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fearless

Pack Dog
Joined
Apr 9, 2012
Messages
498
Reaction score
0
Location
Ladysmith
Bike
Kawasaki KLR 650
Ek dink ek het iewers droog gemaak. Die ketting en sprockets op my 2003 model vervang en sukkel toe met agterbriek wat wel, ......nie briek nie. En toe die groot fout...... probeer brieke bloei en iewers het ek verkeerd gegaan. Nou is daar niks brieke agter nie en ek kry dit nie gebloei nie. Ek kan pomp soveel ek wil maar niks fluid kom by dy nipple op die caliper uit nie. HELP ASSEBLIEF.
 
Top