Etter, is hierdie nou die bike waarvoor almal nog altyd vra??
Jy's nogals reg dink ek!
Baie mense daarbuite soek n medium-sized "adventure" bike, wat dan so paar dinge moet he: groot tenk, n screen om agter weg te kan kruip oppi oop pad, of n tower om alli goed op te sit (of om net goed te lyk, ahem), en dan verkieslik n lae gewig sodat die ding dan ook werkelik inni dongas gestuur kan word.... maarrrr, hy moet dan
ook oppi lang pad gesit kan word om 'daar' te kom, en dit dan doen met n goeie gemak by n goeie spoed!
Daar
is nie eintlik soiets nie, en sodoende sien ons baie bikes wat 'modded' word - die 701/690 asook die 500 platforms word gereeld vir dit gebruik. En, dit was die rede toe ek my 701 kry - met net paar ekstra goetjies (addisionele tenk, luggage rack en crashbars) doen hy multi-day trips baie lekker, en ja, hy kan ook maar die slow shite ry so hier en daar
Vir -
supported, let wel mooi nou asb - Namib trips het ek tot nou toe my 500 (OK, ook n keer my 300) gebruik, omrede jy kan
speel pleks van fight, en jy dra self mooi sweet fokkol. EN, met n groter tenk (15L is die grootste) is jou range groot genoeg vir n dag, en dan maak jy weer vol vanni bowser - dis die cruiser wat sweep
Pas my puik ..... maar, as jy dit
self wil gaan doen, met paar maats of wat, dan gaan jy klomp kak moet saamdra eerstens....
EN jy sal dan meer pretrol moet saamdra ook: in bladders of containers of watookal werk, en laat ons nou eerlik wees: dis n schlepp, en jou roete sal aangepas word aan die punte wat (hopelik!) petrol sal he!
Nou's hierdie Kove 450 Rally hierso - en soos jy self al eintlik gese het, hy tick baie boxes in stockstandard form alreeds!
n Fuel-range van ongeveer 600km is unheard of eerstens, Bonus#1 - maar, hy pack dit in n 'vorm' wat niks bulky of awkward is nie, eintlik sien jy nie eers dat hy soveel brandstof aan boord het nie: hy bly sleek and narrow, en n Giant Loop oor die agterkant (met al jou kak in) is omtrent al wat jy nodig het .... dis biki van n Unicorn bike glo ek!
Ek wil lang trips alleen gaan doen, my neus gaan volg, en paadjies ingaan waar ek nie weet
waar hulle gaan uitkom nie.... en dan is dit lekker om te weet dat petrol nie n probleem gaan wees nie!
Water dalk, maar dit druk mens dan in sy luggage, kos ook. Bike camping gear, paar kouse, n onderbroek en n T-hemp en Bob's your Uncle
Ek
gaan lang trips doen met die Kove, en dis dan ook die rede hoekom ek biki werk maak van hom nou!
(Edited later
Ekself het nie n groot probleem om "erens" n oilchange te doen tydens n trip nie, maar vir klomp ouens
is dit n probleem - wat ek verstaan!
Dis hoekom dit dan lekker is dat hierdie fiets 5000 kilometers mag doen voordat mens moet begin dink om erens die olie te drop, en met so n groot afstand kan jy dan tydens jou roete 'mik' vir n dorp waar jy dit dan gaan doen.
Dis heelwat gemakliker as elke 15 ure soos my 500, en Purros (omtrent halfpad Hardy se Namtoer) sal
nie weer my ou olie kry nie as ek met die KOVE daar n rusdag het nie - lekker