My Kove 450 Rally February 2024

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ry julle manne darm die bikes so af en toe en vertel ons net nie of was dit 'n duur manier om pelle met Conrad te maak? Slegt nuus, hy gaan jou nogsteeds jou MA vetel al het hy jou kredietkaart besonderhede :p
 
vertel ons net nie

Oraait, ek sal.... 5500km op net die Kove in 10 maande, die ander bikes kom daarby - but can't be assed to go look up their odo's now, en sien ook nie die punt nie.
Buitedien, hou jy by watse afstand (nie ure nie ne ;) ) jy doen op jou 300?
Toemaar, moenie eers andwoord nie ..... ek sal my "sien ook nie die punt nie" hier maar herhaal vir jou.

Ek ry gereeld ja, op aldrie van my fietse, en ek het heelwat trips/tours beplan vir die jaar - nes laas jaar.
In die verlede het ek gereeld so biki hieroor gepos, maar het agter gekom hier's meer ouens wat swets as wat hulle ry.... so het die pos van my ryery maar gelos, ek swets nou net saam (y)
 
Ok, so bietjie nat beskuit op jou kerk rok. Dis nou jammer, maar bly om te sien jy ry darm gereeld!

My 300 staan op 36.3 ure en dis so net oor die 800km as ek dit nie mis het nie. Jys reg, ek kyk nie want ek weet hoe stadig ek is :D
 
was dit 'n duur manier om pelle met Conrad te maak

Komplekse vra die, en n dubbel belediging tegelyk.
Ek neem aan jy ken vir Conrad - en met 'ken' bedoel ek presies dit, nie net vlugtig n vonkprop in sy winkel koop nie en dan hom net groet?
As jy ja antwoord moet jou vra tong in kies wees!
Indien nee dan sal ek voorstel dat jy op jou interpersonal relationships beginne werk - koop n groot spiel, en hang die ding sodanig erens sodat jy daagliks jouself kan sien ;)
 
Conrad kan n spieel laat skaamkry.
 
Beide van julle se sussies!

Maar moet jouself nie so erg opwerk vir die manne hier nie, ons stel tog belang in jou toere en ou Sid, 'n fotojie hier en daar sal nie skade maak nie! Mooi ry!
 
After some unexpected adventures home again, filthy but healthy.
All that ends well is well :p

IMG_0802.jpg

The Kove has now 6500 kms on it, so the 2nd tyre set is on 1500 km.
They wear very well plus grip well, also on tar, and they only now show signs of having been used .... that's excellent in my books.
Oh yeah, the mousses are 6500km old also, still hard & fine - I reckon they'll last these tyres (y)
 
Last edited:
Komplekse vra die, en n dubbel belediging tegelyk.
Ek neem aan jy ken vir Conrad - en met 'ken' bedoel ek presies dit, nie net vlugtig n vonkprop in sy winkel koop nie en dan hom net groet?
As jy ja antwoord moet jou vra tong in kies wees!
Indien nee dan sal ek voorstel dat jy op jou interpersonal relationships beginne werk - koop n groot spiel, en hang die ding sodanig erens sodat jy daagliks jouself kan sien ;)
Hey ou Bartie, van wanneer af raak jy so fyngevoelig?:LOL::ROFLMAO:
 
I went there (R'veld & Cederberg) with two others, both not too well versed with offroad riding - in fact one had not ridden a knobbly-equipped bike for 20 years, however he's rather quick on tight tar on his 950 SM.

During the recce ride on the first afternoon, to get these two acquainted with all 3 bikes - to see which one they liked best - it was clear that they did not prefer the Kove, reason being its heavier weight (and yeah, I had the tanks full also).
This comparing-bikes was literally getting off from one bike and mounting another, still idling bike.
I had them do this several times for obvious reasons, and of course also did myself .... and yes, then all 3 bikes become very different indeed.
I ended up with the Kove - which is easily the fastest of the lot on open stuff, and this by a royal margin even, it pisses off with ease leaving the others to eat its dust!
Sure, the 500 can go faster, but you better hang on for dear life then because it genuinely becomes a handful very quickly, this whilst the Kove starts gliding, its higher weight as well as awesome suspension coming into its own.
The 300 obviously looses out here ('duh' yeah, I know).... but show it a high berm or rut or some rocks, and then it shows the others its tail!

Different strokes for different uses for sure - which I knew of course, but it was good to compare this once literally next to each other (y)
 
Top