my scrambler will show the speedbikes that it can also do tarr

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

cassiebotha

Race Dog
Joined
Nov 17, 2009
Messages
1,265
Reaction score
0
Location
George
Bike
Kawasaki KLX 400SR
full report on www.cassierides.blogspot.com

Well today is sunday and this is a small farm town called George. It is warm and what can we do? Well me and one of my friends Johan decided to take the scrambers out of their wolf sheets and put some Speed Bike shoes on because today we will show the Yamaha R1 and the Honda CBR1000 who is the king of the road!!!

Well in order to do this we had to get some Pies at the local spar on our way to Klein brak. Well my parents are away from George and are staying over in Klein brak house for the weekend and i was asked by them to eat there wit them on this lovely sunday morning. We did not have tatoos but we were having the personality and our 125cc bikes was ready for the challenge. Johan also has to eat at his parents in Reebok so he took the loveley Christine along for the pillion

1002654.jpg

here Johan tries to help Christine getting the helmet off.

Now from Spar and everybody got something to eat we are taking on the main road called York street directly towards the old airport road where we will be the king of the roads

Just when we exit George i wanted to take a photo of the speedbikes parked on grass on the side of the road

1002658.jpg

Johan and Christine is posing for a pic

1002659n.jpg

Here is me and Christine while Johan took charge of the camera

Now we must get on the road to Klein Brak. We bypassed the main road going into Great brak and went past Glentana, Outeniquastrand, Nature on Sea, Onderwysstrand and Botha Strand. We stopped for petrol at the Great Brak petrol station and took the old road going past Tergniet and Reebok ending at the intersection that will go to Hartenbos.

Here I arrive in Klein Brak.

1002660j.jpg


I was facing a major problem. My bike can only allow 2 people onboard but with the press of a button my Yamaha XTZ 125 turned into a monster with four wheels called a BMW FGS320. This is a moer of a vinnige 4 wheel bike.

1002664.jpg

Now with the Four wheeler we went to Mosselbay point for something to eat. At last we get a lekker bord kos to round of the afternoon.

1002663.jpg


Now we are heading back towards Klein Brak and used my remote control again to turn the 4 wheeler back into a economical cheap dual purpose 2 wheel commuter. Back on my bike i went to take some pictures of the beach. You know the Gautengers makes a beach a fun place. Without them it totally dead. Just twee ou tannie what is walking on the beach at the lagoon mouth. Last time i was there i cannot even remember that i was there!!! I think it was one groot kuier that I did not know how i got home type of kuier.

1002669q.jpg


1002670k.jpg

Klein Brak Beach facing Eastwards. I wanted to take my bike on the sand but I cannot take it on the sand. Firstly it's not allowed and secondly I don't know how to draai my wiel on loose sand so I will fall

1002671f.jpg

Camera facing west towards the mosselbay point

Now me and Johan and Christine is ready to go via a lekker gravel road going past Botlierskop and ending at Geelhoutboom road in Blanco George. But suddenly a spietkop stopped Johann and skryf him a moerse fine. R 400 not showing a number plate and on top of that R 500 not having a License. Well with this stress and shock I took them to a very special place to drink some Cocktails to calm the Nerves. So we shoot like speed bikes on the back roads and we clocked astonishing 100KM per hour and we've showed the road who is boss. Come on CBR and R1 you can go faster but you cannot go pavement if you need to. WE CAN HA AH

So we went Towards Herolds Bay and ended up at Oubaai.

1002673j.th.jpg


1002676b.jpg

This is the Oubaai Village. Baie Ryk plek

We saw that the kuierplek was closed on a sunday and we decided to walk around for ten minutes before the sun will start to set. So we took some pictures

1002678.jpg

This hotel must be the most spectacular I've ever seen. It's the Regent Hayatti
Now we need to fly back home
This is a picture going back home from Herolds bay towards George

1002682.jpg


1002683u.jpg


Thanks Johan for a very lekker trip
Over and out


 
Nice one grapcassie. Dis darem maar mooi paving om die hotel ne.  :thumleft:
 
jis pad jy kan nie glo dit was plaas nie. ek het nog daar gery met  bromponie toe ek nog jonger was. daar was net koeie en koeie en groen lande en koeie. jy kan nie glo so hotel in al sy magtigheid staan op heroldsbaai nie. lyk soos doebaai
 
ek het gister my gat afgsekrik toe die spietkop johan aftrek. hy het voor my gery en ons moes almal afrek toe ry ek vinnig verby en hy se stop. ek ry toe vinnig in vreemde huis in en klop aan die deur en vra of ek gou my bike kan intrek in sy garage. bike is ingetrek en ek wag vir johan om my te bel.  hierso sien ek die citi golf ry verby en soek na so half uur ry ek en johann terug met ou pad van kleinbrak af. wraggies is hulle weer in die pad met blokkade en ons neek toe maar in die bosse in en maak pad van ons eie. gaan in kalitsdorp learners skryf asap
 
:laughing4: :imaposer: :laughing4:

We should start a thread called 'Escapes from the traffic cops'
 
I've written them a Vertoe brief in Afrikaans and faxed it off to them

Please note this is high class afrikaans so your english people might get confused while reading this:
I removed the ID numbers just afraid that some people might buy porn using my ID number
Van Cassie Botha
Aan Tannie Martha
By mosselbaai Vertoe Verkeersdepartement

IVM Alles wat skeefgeloop het gister op die Sondag 7 Maart 2010-03-08
Tannie ek het gaan staan met my Motorfiets by Botlierskop se rivier.  Ek ry maar grond paaie om wild koeie en beeste en bokke en skape bietjie te sien van george af.  Toe net soos Murphy dit wou he gaan staan my bike in die middle van die plek waar niemand my kan help nie.  Ek bel Johan Troskie my pel (dis hy wat die fine gekry het)  Sy ID NOMMER IS .  Hy het met sy bakkie gery tot by sy pa se huis in Reebok en die scrambler gevat en gery na Botlierskop toe om my in my tyd van geestelike en meganiese krieses te kom help.  Johann het uiteindelik my by die river kom kry en gou spanners en moere gebring om my bike weer aan die gang te kry.  Nie een van ons se karre kan deur riviere ry nie en was bang as die kar met die rivier afloop sal die Santam wonder wat op aarde ek met my motor in die middle van die rivier gesoek het.  Toe ry Johan terug van Botlierskop af Reebok toe en stop net by die Spar en ry toe gou na my ouers toe om te se ek is oraait dat hy my reggehelp het toe stop die oom hom met die wit Citi Golf.  Sy nommer plaat het afgeval ( dit was aan toe hy by my gekom het)  Ek het dit opgetel oppad terug en is in besit van dit.  Ek sal dit seker maar moet teruggee maar hy sal dit nie weer kan opsit nie want die ding is ‘n gat in waar dit afgebreek het.  Tannie hy het ‘n fine gekry van R 400 omdat die nommer plaat nie opwas nie.  En nog ‘n fine omdat hy nie Lisensie het nie.  Sal tannie asb hom die R 400 spaar omdat hy nie geweet het sy nommer plaat is af nie.  Ek sal hom die R 500 vir die lisiensie betaal as tannie hom asb temoet kan kom
Tannie Henry wat daarso werk by tannie hulle ken ek al jare en hy weet dat ons nie onnodig onmin sal veroorsaak nie.  Stuur vir hom groete.  Sy skoonma bly oorkant ons op heroldsbaai.
Baie dankie
Cassie botha

My ID is
Johann se selfoon nommer is:  082 346 7677
Cassie Botha selfoon nommer is : 082 494 0779
 
Cassie dis cool 8)

Miskien moet jy die high class afrikaans vertaal in Engels ook dat die souties ook kan sien hoe dit gedoen moet word.
 
WTF  ::) What's "High Class" Afrikaans?  >:D

Ja Cassie, miskien moet jy hom in Engels vertaal, sodat ons a "Template" het vir die Bollie Storie    :laughing4:

Die Beste is wat as n verkeers beampte van George a lid van die WD's is en hy lees die storie van jou  :imaposer: :imaposer:
 
Beagle Boy said:
WTF  ::) What's "High Class" Afrikaans?  >:D

Ja Cassie, miskien moet jy hom in Engels vertaal, sodat ons a "Template" het vir die Bollie Storie    :laughing4:

Die Beste is wat as n verkeers beampte van George a lid van die WD's is en hy lees die storie van jou   :imaposer: :imaposer:
:imaposer:

Cassie ou klong, hulle gaat jou vang  ;D En jou bike vat  ;D

In die ou dae sou hulle jou nog gevonnis het tot paar houe met die rottang ook  >:D

Kry daai liksens, dan hoef jy nie meer te worry nie. Netnou maak jy nog 'n ongeluk as jy wegjaag ook.  En kyk uit vir bietjie beskermende klere jong, dit kan jou net goeddoen.
 
die ergste wat kan gebeur  is dat ons die volle bedrag moet  betaal. ons almal wat saamgery het het eintelik gesamentlik die volledige fine se geld klaar ingesamel. vat maar kans met vertoe.
 
hey cassie ek laaik daai XTZ flippin kwaai!  :mwink:  ek het ook een, lekker pret op 'n klein bike, maar ja... kry daai laaisens!
 
Ja ek gaan die bike hou as trail bike.  Ek soek vir my 'n groter bike om oop ketel op die teer te kan ry ook maar NIKS beat die tipe bike nie.  Saterdag het 'n soortgelyke bike met die naam SAM ook vasgesit daar in die rivier mond waar ons gaan ry het.  Toe ons die ou help optel vat ek aan die agterkant se houvas ysters (toe ek weer sien sit ek met die handvatsels in my hand)  Ek kan nie SAM bikes maak plastiek handvatsels vir die agterste passasiers nie.  Die sam bike was ook baie swaarder om op te tel waar die honda nxr en my XTZ lig was om oor water pype op te tel en jy kan maar met liefde die bike ook laat val want niks sal afbreek nie.
 
Top