my scrambler will show the speedbikes that it can also do tarr

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Trail rider jy moet my leer om so cool ride reports te skryf soos jou jakalsdans report
 
Thanks Cassie.

Ek sal jou sommer eendag wys hoe gaan my TA deur daai Moordkuyl rivier daar by Botliers ook ;)
 
kom nou net van Geelhoutboom af waar donderweer en nat druppels my laat stop het onder 'n boom.  Die harde druppels het my helmet gekletter. Nag gekombineerd met donderweer en harde reen werk nie vir 'n biker nie!
 
Gelukkig was dit nie droe druppels nie!!!
 
What a legend!

Hoop jou brief aan die geagte vredesbeampte werp darem vrugte af.
 
MrBig said:
om my in my tyd van geestelike en meganiese krieses te kom help


;D
cassie jy is n legend

Ek het dit nou weer gelees ;D

Hierdie is een van die beste RR threads nog ;D Hall of Fame stuff!
 
Ons het baie geskrik op die trip...Maar soos oom oubaas se.  Maria ek het 'n steak wat vir die pad kyk..!!!!
Ons skep 'n nuwe mode met ons klere. 
 
Top