Naand almal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Wild Cat

Pack Dog
Joined
Jan 14, 2012
Messages
116
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW G650 X-challenge
Sommer net 'n "Hallo" van my kant. 

Ek het van die Wild Dogs Webtuiste geleer by my bike bedotte man.  Vannaand reken ek ek kan self waardig lid wees, want hy het vir my in Oktober my Bike gekoop.  So hier is ekke. Hoop iewers is daar nog girls wat ek saam kan ry.. (sien gewoonlik los manlief ons (vroutjie en doggie) tuis en hy en sy boet ry... nou kan ek hom by die huis los!!  :imaposer:
 
Top