TAI
Pack Dog
Ok, so ek moet volgende Vrydag in die Bluedowns hof wees vir'n no admission of guilt fine. Hulle vertel my ek het 93km/h in 'n 60km sone gery.
Volgens gerugte kan ek my maar regmaak vir enige iets van R 4000.00 tot R 7000.00 fine, het enige iemand al so probleempie gehad en wat was die uitkoms?