Namakwa 4x4

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tribes

Race Dog
Joined
Jul 21, 2011
Messages
945
Reaction score
9
Location
Victoria West
Bike
KTM 1190 Adventure
Ons wil die Namakwa 4x4 vanaf Pella na Vioolsdrif doen in April. Wil graag net weet of iemand die roete onlangs gedoen het? Wil ook meer inligting oor die roete he,bv,  moet ons bespreek, is twee dae genoeg vir die roete, moet ons brandstof saam ry, slaap mens waar jy wil? Enige raad en inligting sal wardeer word. Dankie
 
Top