Namakwaland and Richtersveld Wildride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie vir 'n great RR Noneking.

Sal dit self graag wil doen.  :ricky:

So bietjie bekommerd oor die reik afstand - klink/lyk of petrol few and far in between is.

As jy nie omgee, sal jy asb jou track met my/ons deel?

Dankie, hoop daai bug het jou nou al gelos?  :thumleft:
 
Thanks for an awesome report Canzius. It was so much fun riding with you guys. Besides Namibia 2019, this ranks with the best of Mark’s trips. I was smitten by the remoteness and beauty of Jan-Lucas’s daily routes.
 
To sum up the petrol situation in that part of the world:
Fill up at Lutzville
Lutzville to Koiingnaas – 248 kilometers since last fuel. 
From there to Komaggas 88 kms and refuel again.
Komaggas to Oewerbos on the Orange river is 220 kms.
We had requested the kind people at Oewerbos to have some fuel for us which they did.
Oewerbos to Steinkopf for refuel is 97 kms (total 317 kms since last fuel at Komaggas).
Steinkopf to Klein Pella - 222kms. 
Refuel at Klein Pella
Klein Pella to Pofadder – 50 kms, refuel.
Pofadder to Louriesfontein – 234 kms, refuel

Amsterdam said:

Leo said:

Ons sal dit kan doen met HaaPees Leon :thumleft:
 
VaalBaas said:

Nee Rudolph, daar is mos sand. :biggrin:
 
Neeee Danie, dis meer van n petrol probleem [emoji38]8: [emoji38]8:

Anyways,[emoji1] die hp's sal dit kan doen..of ek kan bly n ope vraag[emoji3059][emoji12]
 
Muffin Man said:
Thanks for an awesome report Canzius. It was so much fun riding with you guys. Besides Namibia 2019, this ranks with the best of Mark’s trips. I was smitten by the remoteness and beauty of Jan-Lucas’s daily routes.
H!
The ultimate lurker makes his first post on the forum! Welcome Henry! [emoji12]
 
VaalBaas said:
Ons sal dit kan doen met HaaPees Leon :thumleft:
Jy vergeet ek het nog die standaard tank op, nie ń HPN brandstof depot nie.
Enigiets meer as 200 km is dicey vir my.
Maar die trip wil ek doen. Virseker.
 
Man, mis ek nou 'n HP2! Sal darem herdei trip baie lekker met hom ry!! :ricky:
 
Ek gaan...soek net mater wat dit in my timeframe kan doen

Sent from my SM-A217F using Tapatalk

Saterdag wegtrek, maar ek moet Woendagaand weer by die huis wees

Flip! As ek nader was het ek sommer weer kom saamry  :ricky: :ricky:
 
2StrokeDan said:
VaalBaas said:
Saterdag wegtrek, maar ek moet Woendagaand weer by die huis wees

Sent from my SM-A217F using Tapatalk

Lekker relaxed dan?

Ek het nou net so oor die 1600km op die kaart, maar wil darem nie net ry nie. Ken n paar mense langs die pad waar ek sal wil aangaan, so ek sal bietjie wil skaaf
 
VaalBaas said:
Amsterdam said:
To sum up the petrol situation in that part of the world:
Fill up at Lutzville
Lutzville to Koiingnaas – 248 kilometers since last fuel. 
From there to Komaggas 88 kms and refuel again.
Komaggas to Oewerbos on the Orange river is 220 kms.
We had requested the kind people at Oewerbos to have some fuel for us which they did.
Oewerbos to Steinkopf for refuel is 97 kms (total 317 kms since last fuel at Komaggas).
Steinkopf to Klein Pella - 222kms. 
Refuel at Klein Pella
Klein Pella to Pofadder – 50 kms, refuel.
Pofadder to Louriesfontein – 234 kms, refuel

Leo said:
Dankie vir 'n great RR Noneking.

Sal dit self graag wil doen.  :ricky:

So bietjie bekommerd oor die reik afstand - klink/lyk of petrol few and far in between is.

As jy nie omgee, sal jy asb jou track met my/ons deel?

Dankie, hoop daai bug het jou nou al gelos?  :thumleft:

Ons sal dit kan doen met HaaPees Leon :thumleft:
Ek het Lutzville- Springbok met ‘n HP al gedoen.

13 liter in tenk
6 liter in bladder.
2 x 2 coke bottels petrol.

Ek is van Hondeklipbaai oor Wildeperdepas na Springbok.

Ek is 5 uur uit Yzerfontein en was 15:00 op Springbok. Het vanaf Dwarskersbos teen die kus gehou, ongelukkig is baie van die paaitjies nou verbode tot noord van Strandfontein.

Maar ek het solo gery en amper nooit gestop nie, wat baie brandstof spaar as jy nie stop start nie.

Met ander bikes kan ek nie onthou nie[emoji23][emoji23]
 
VaalBaas said:
Saterdag wegtrek, maar ek moet Woendagaand weer by die huis wees

Gaan jy nou Saterdag? Lekker vroeë waarskuwing  ::)

Dis te gou, sal nie al my k@k gereël kry teen die naweek.

Sal maar my fuel bladder moet saamry, hoef sekerlik nie 25 liter in hom te tap nie.

Ek sal kyk vlg jaar so rondom April, die Kaapo se weer is dan op sy lekkerste  :ricky:
 
Nee[emoji16] nie nou al. Angstig wel, maar sal kan wag tot dan. My plan was erens in Sept

Sent from my SM-A217F using Tapatalk

VaalBaas said:
Nee[emoji16] nie nou al. Angstig wel, maar sal kan wag tot dan. My plan was erens in Sept

Sent from my SM-A217F using Tapatalk
[emoji48][emoji48]
 
Noneking said:
tau said:
Noneking said:
f4156e354c297a61e01f8bcfbfe3e4a3.jpg
Hier het [mention]weskus [/mention] en [mention]Rickus [/mention] my ‘n poets probeer bak vanaf die anderkant af.
Vertel ons bietjie meer?
d344cc69457286cb25927793460df18a.png

Hulle het die klim toegepak met klippe toe moet ek bietjie spring [emoji23][emoji23]
 
Latest posts

Top