Namaqualand Flower tour

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Stofstreep

Race Dog
Joined
Nov 28, 2006
Messages
2,270
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
NER-A-CAR
Posting on behalf of a friend.

Wel, ek soek nog twee ounes om saam met ons optoer te gaan  ---  lekkerrrr laaang se ry : ± 3200 km oor die 5 dae. Sien meegaande info. Let daarop, dat die datums reeds vas is. Die ander info is ek nog mee besig. Behalwe die petrol-gelde, moet julle so ± R250 vir B+B; en R100 vir die ander 2 etes begroot.

NAMAKWALAND-BLOMME-TOER
****
PER MOTORFIETS
*******

Kom ry saam, of liewer, kom toer saam op jou motorfiets deur ons pragtige land en wel deur die streke Noordwes, Benede Oranjerivier & Boesmanland na die pragtige Namakwaland met sy blomme wat alreeds vir jou en my wag om deur ons bewonder te word. Die jongste inligting is, dat die hele Namakwaland-streek pragtige reëns beleef het.


Kontakpersone ( vir meer info ):

 Les du Toit 083 343 5494

 Connie Conradie 082 449 1546

 Dries Rossouw 083 447 2858


Kom ry saam. Ons gaan dit regtig baie rustig 'vat'.

Ons wil ons gees en siel en liggaam weer met die vrye natuur se kuur voed en sterk.

As indicated there are two places still available for this tour down to Namaqualand.
Tour will be from 4 -  9 August 2008

Any intrested parties can contact Connie for further details.
 
Top