- Joined
- Dec 7, 2012
- Messages
- 9,600
- Reaction score
- 1,710
- Location
- Kathu (NC)
- Bike
- KTM 1290 Adventure R
TinusBez said:m0lt3n said:edit. double post
wifi beslis nie op die menu nie of enige internet. Ongeag van stads kinders like hulle die buitelewe veral my oudste na sy met 'n visvang tydskrif by huis aangekom het. Na kaart bedrog wat lui facebook as merchant is ek af van facebook. Weet nie hoe hulle my kaart gekry het nie, nogal kwaai verloor en forensics kon net helfte recover. My enigste social media is hier, WhatsApp en LinkedIn maar self die is nie secure nie. een van die dae gaan ons terug na die trek telefoon toe.
Nou hoe werk daai? Is dit soos performance incentive as jy by ABSA werk? Nog elke kaart bedrog wat ek gehad het het hulle al my geld terug gegee (nie recover, ABSA se strond hulle moet my geld terug gee)
Bly hulle like die buitelewe so, dit is hoe dit hoort.
Herklaas said::sip: Ek vermoed daai "keep left" teken, is bedoel vir die overlanders wat vanaf lande kom waar aan die "verkeerde " kant van die pad gery word. Wanneer jy vir lang tye ry sonder om ander verkeer tee te kom dan vergeet mens, soos met Abie en Lynn en die Kanadese in die Katbakkiespas gebeur het.
Nie eers gedink aan die buitelandse toeriste nie. Maak sin.
Brucet said:I found the OBD tool a pain. As you have to stop plug in go through the menus and then get going. The suspension controller is just a turn of the knob.
I may have some disco east rods that I need to find. You can have them.
PM sent!