NAMIBIE 4000km Solo on my way to the 2014 Nat Bash

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Road Hog said:
That farm with the fuel station is Uhlenhorst

I did the same route Windhoek - Aroab as you with my "Break Away Trip 2015" about 2 weeks ago.

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=167337.20

I would have liked to meet you while you were in Walvis, anyways will wait until next time.
Ah Uhlenhorst, thanks. The photo's in your report as in the link above is excellent, thanks for sharing.
I will do Nam again, the northern part, will contact you before  :thumleft:
 
Dit was nou sommer n lekker RR report hierdie .................  :thumleft:

Ja-nee Schalk ................ daardie Bonsai van Koës Hotel het nie einde as dit by kuier en braai kom nie ............. :biggrin:

Onthou bietjie om te vertel van die braai grid van jou ................ ;)
 
Ag nee man gooi maar nog so paar foudies.Dit raak dan nou net lekker en nous dit klaar...
 
Frannarossi said:
Ag nee man gooi maar nog so paar foudies.Dit raak dan nou net lekker en nous dit klaar...
Sorry man, dis nou klaar  ;) ander foto's is maar 'n herhaling van die res  :p
Hier is darem een van my pakinhoud wat op die bike moes kom vir die wat so trip beplan  :thumleft:
(First ascend matras uitgesluit, was te groot, het climatic V gekoop en het so so gewerk)

DSCF0452.JPG
 
Lekker saam gery Schalk,  mens het sulke solo trips nodig, dankie vir die deel. :thumleft:
 
Schalk

Hoe volop is petrol en hoeveel extra sou jy aanbeveel moet mens saam ry?
Lekker trip. Ek gaan myne einde Maart doen.
 
Shit Dankie vir die Trip Report... hehehe gaan weer joune gebruik as Recce as ons, nie te ver in die toekoms, Nam gaan ry.

Pragtige fotos!!!
 
Great read, thanks Schalk. The great thing about Nam, apart from the excellent dirt roads, is that your clothes dry so quickly so no need to pack much. Still want to do the Northern part as well sometime. Thanks for sharing.
 
Magic mate thanks for the ride, that nam just brings back so much memories and checking out you photos, just wants a ou to go ride there again.  :ricky:
 
Kloes said:
Schalk

Hoe volop is petrol en hoeveel extra sou jy aanbeveel moet mens saam ry?
Lekker trip. Ek gaan myne einde Maart doen.
'n Range van 300km is voldoende maar ek het vir veiligheid 2 ekstra "fuel bags" bo op my panniers saamgery. Dit nie gebruik nie maar as ek weer gaan sal ek nog steeds een saamry vir in geval jy by pomp kom sonder petrol. Moet NOOIT verby petrol ry nie, gooi altyd in al het jy net 100km gery!
Geniet jou trip!
 
SchalkL said:

Goue reel, gooi sous by elke petrol tenk wat petrol in het.  :thumleft: 
 
Kloes said:
Dankie julle.
Schalk wat het jy in jou toolkit saamgevat?
My tools was die swaarste en meeste en het dit ook die minste gebruik maar liewer voorbereid as in jou moer!

Tyre levers, valve tool, valve extension, spare valves, guage,
sunlight, patch & solution, gators, tubeless kit, tyrefix
air bombs, air compressor, spare tubes (for those sidewalls tears)
cloth
BMW Cruz Tool-roll
Torx sockets
duct tape & cable ties
fuses
pratley steel
Flex-wire for jumpstart
 
Dankie Schalk - dit lyk nou na 'n great roete en "alleen-tyd" wat jy beleef het !!!  8)
Ek's nou lus vir VER-toer - en honger ook ....  :patch:
 
Very nice RR Schalk.  :thumleft:

Really enjoyed it as we did alot of those places in 2013.  :drif:

Thanks for sharing.  :thumleft:
 
Top